Jump to content

Hallo almal


sakkiem

Recommended Posts

Hallo almal. Ons is nuut op die forum en het reeds baie by julle geleer. Ons gaan in Augustus vir n LSD besoek en vir n paar werksonderhoude in die Riverland area in Suid-Australia. Hoop om meer inligting van iemand te kry i.v.m die platteland in Suid-Australia. Groete sakkiem.

Link to comment
Share on other sites

Hi Sakkie,

Ons het al gepraat maar weereens welkom op die forum. Dalk moet jy die dorpname noem... dit trigger dalk iemand in daai area se geheue.

Noem ook jou beroep, kinders ens. Ook dat jy info soek ivm kerke, skole, eiendomspryse, kultuur ens.

groete

Sw

Link to comment
Share on other sites

Hi suidwes

Dankie vir jou bydrae. Ek is tans n sitrusboer in die Noord-Kaap van RSA. Ek is getroud en het 2 pragtige dogters van 11 en 13jaar.

Ons gaan in Augustus n draai maak in die sitrusproduserende areas van Suid-Australia. Dit sluit dorpies in soos Waikerie, Renmark en Berri. Ons sal graag meer inligting wil kry oor algemene lewe in die soort plattelandse dorpies.

Is die lewenskoste wel laer hier as in stede?

Is huis pryse en huishuur goedkoper as in stede?

Is werk so algemeen as in stede?

Wat is die standaard van staatskole in die platteland?

Is daar sport in staatskole op die platteland en hoe is die standaard?

Hoop daar is iemand wat kan help.

Groete

Sakkie

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Nou ja toe! Jan Kempdorp... ek was in Hartswater op skool... :blush:

Link to comment
Share on other sites

Skuus Renier maar ek kan nie help as om te reply toe ek sien van waaraf jy kom nie. My man was ook op Hartswater op skool en my skoonma kuier juis nou hier van Hartswater af...klein wêreldjie! My swaer en sy gesin het ook van Hartswater na Griffith toe geemigreer en ek kan net sê, hulle is baie gelukkig daar en voel heel tuis in die Ozzie platteland en dit laat hulle baie aan die Noord-Kaap dink.

Mooi bly

Annemi

Link to comment
Share on other sites

Nou ja toe! Jan Kempdorp... ek was in Hartswater op skool... :angry:

En ek was in Christiana op skool :whome:

Link to comment
Share on other sites

Nou ja toe mense, inderdaad 'n klein wereld...

Link to comment
Share on other sites

Ek wil weet hoekom a boer van die platteland (so ver van al die politiek/BEE/sleg munisipaliteite) wil trek. Ons mense in die stede gewoontlik gee crime ens. as n rede. En een van sulke mense se opsies is om na die platteland to gaan. Ek is net ge-intereseerd (pardon my Joburg Afrikaans). Ek weet van die plaasmoorde, so die crime is n faktor. Of sien jy n slegte toekoms as jou kinders groot word en n werk soek?

Link to comment
Share on other sites

Ek wil weet hoekom a boer van die platteland (so ver van al die politiek/BEE/sleg munisipaliteite) wil trek. Ons mense in die stede gewoontlik gee crime ens. as n rede. En een van sulke mense se opsies is om na die platteland to gaan. Ek is net ge-intereseerd (pardon my Joburg Afrikaans). Ek weet van die plaasmoorde, so die crime is n faktor. Of sien jy n slegte toekoms as jou kinders groot word en n werk soek?

Hi Wodwik

Ek ken nie regtig die omstandighede nou in SA nie. Is al te baie jare terug daar weg. Maar dit was een van die

redes hoekom ons daar weg is... Beter toekoms vir die kinder. en whalla dit het gewerk.

Geniet die Sondag

Groete

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Wodwik,

Hulle (plattelanders) trek vir dieselfde redes as die Kapenaars.

Die HELE Suid-Afrika ly onder BEE/ Munispaliteite & Crime. Alles wat in die Gov. gebeur raak jou as burger van 'n land. Definitief 'n slegte toekoms vir die kinders.

Sw

Link to comment
Share on other sites

Nou ja toe! Jan Kempdorp... ek was in Hartswater op skool... :whome:

Wil jy nou meer?

Rotte, Brode en Koffiesakke almal saam op die forum ?????????

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...