Jongman Posted July 22, 2007 Report Share Posted July 22, 2007 TIKKIE OP DIE SKOUERDie passasier in 'n huurmotor tik die bestuurder op die skouer om hom iets te vra. Die bestuurder gil, verloor beheer oor die voertuig, ry amper in 'n bus vas, jaag oor die sypaadjie en stop millimeters van 'n winkel venster af. Vir 'n paar oomblikke is alles doodstil. Die drywer sê toe, 'Moet dit asseblief nooit weer doen nie. Ek het my amper doodgeskrik.' Die passasier vra toe om verskoning en sê hy het nie gedink 'n tikkie op die skouer sou hom so laat skrik nie. Die bestuurder antwoord toe, 'Dit is nie werklik jou fout nie. Vandag is my eerste dag as huurmotor bestuurder. Vir die laaste 25 jaar het ek 'n lykswa bestuur!!' Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
MANDYL Posted July 24, 2007 Report Share Posted July 24, 2007 LOL !!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blossom Posted July 24, 2007 Report Share Posted July 24, 2007 Soos die Doves lykswa met die "Arive Alive" sticker agter op! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.