Jump to content

So pas gedraai...


SA Aussie

Recommended Posts

Haai Daar,

Ek het gister aangesluit , maar verorber seker al reeds 'n week lank alle informasie waarop ek my hande kan le.

Ek is 'n 35 jarige man met 'n vroutjie , baba van 15 maande en 2de oppad in Oktober en soos meeste hier sien ek nie 'n toekoms vir my kinders hier nie en ek wil ook nie wag tot ek deel van die statistiek word nie.

Ons bly in hier in Johannesburg en die GEWELDADIGE misdaad raak nou net een te veel.

Gelukkig is daar baie werk vir my dissipline in Australie en ek dink dis nou tyd om te begin om die wiele aan die rol te kry voor dit te laat is.

Die "site" is wonderlik - dankie aan almal wat deelneem en raad gee etc.

Groete

Wimpie

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom hier.

Hoop julle planne werk als uit en vertrou dat julle sommer gereelde 'forumgangers' gaan wees.

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom Wimpie!! Die forum was vir ons baie behulpsaam!

Sterkte met alles :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hello julle,

Welkom by die forum family!

Skree maar as ons kan help...

groete

die Mulders

Link to comment
Share on other sites

Weet jy Wimpie, Vir een of ander rede kan ek sommer die ontnugtering in jou aanvoel. Jou hele lewe en die van jou gesin le nog voor. Jy is nog jonk genoeg om 'n lieflike nuwe begin hier te maak.

Moenie 'n statistiek van misdaad word nie, bring jou kinders sodat hulle in die park kan speel en kom geniet julle lewens. Ek se nie dit gaan maklik wees nie, maar verseker 'n verbetering.

Skree as jy en jou gesin hulp nodig het. Hier is oulike mense op die forum jong!

Groete en aanmoediging,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom Wimpie.

Ons help maar mekaar hierso, so se maar net as jy iets wil weet. :ilikeit:

Groete en geniet die forum!

Michele

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom :ilikeit:

Ek hoop die pad Aus toe gaan vir julle sonder te veel probleme wees :blush:

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom!

Voorpoed vir jou en jou familie se aansoeke!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...