Nilo Posted July 19, 2007 Report Share Posted July 19, 2007 (edited) Hallo almalMy friendin Betsy het opgehou rook. Nou weet ek nie regtig watter een is die grootste euwel nie, die rook of die eet?? Die ene stink jy en die ander wobble jy!!! Any way hier soos aangevra is 'n korslose melktert resep wat ek al baie gemaak het. Dit is veral lekker as jy haastig is en iets gou moet aanmekaar slaan. Double hom maar net om embarrisment te spaar om te se dit is klaar. 2 koppies melk2 eiers (geskei)1/2 koppie meel1 eetlepel gesmelte botter1/2 koppie suiker1/2 teelepel bak poeierRoom botter en suiker goed. Voeg goedgeklitse geel van eiers by. Voeg meelblom bakpoeier en melk by. Meng deeglik. Voeg styfgeklitste wit an eiers by en vou goed in.Bak in oond op matige hitte tot bruin bo op. Die middel sal nog wobble. Sprinkel kaneelsuiker bo op sodra uit die oond kom.Lekker eet!!! Edited July 19, 2007 by Nilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blossom Posted July 19, 2007 Report Share Posted July 19, 2007 Dis hom, Nilo! Dis die een wat ek onthou, dankie. Heel maklik en heerlik, gaan nou dadelik hom maak.Wobbling greetings,Betsy. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted July 19, 2007 Author Report Share Posted July 19, 2007 Bokka,My ma het altyd gese "must be jelly!! Jam don't shake" Lekker eet!Love yaNilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Jongman Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 Yipee, ons eet vanaand melktert!!!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dax Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 (edited) Yipee, ons eet vanaand melktert!!!!Jip! Ons ook!Dankie Nilo, dit lyk by voorbaat lekker. yeen seun doen "catering" by TAFE en hy't klaar gese hy bak dit, sy ma kan maar voete opsit!Groete,Dax Edited July 20, 2007 by Dax Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
catz Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 Bak in oond op matige hitte tot bruin bo op.Hi Nilo,Jong ek is maar lekker dig as dit by kosmaak en bak kom, maar probeer alles nou so stuk stuk hier in Aus... as jy se "matige hitte"... min of meer hoeveel grade en hoe lank bak jy hom??? Met my luck sal ek melkkos kry as hy uitkom!!!ThanksCaro Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted July 20, 2007 Author Report Share Posted July 20, 2007 Hallo CaroSorrie man ek moes gedink het, 180 deg C vir so 20 to 30 minute maar watch hom, as hy bruin bo op is haal uit! Nog iets mens kan 'n teelepel vanilla in sit of Suurlemoen geursel of amandel dis net so lekker.Moet net nie te gou eet nie, laat so bietjie afkoel, die tert ruik fantasties mens wil sommer met 'n lepel in spring.LoviesNilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Lmari Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 Nou maak julle my ook lus vir die melktert... net bietjie te laat in die aand om dit nou te wil maak en nog te wil eet.. Sal maar moet laat vir more...Lekker eet julle almal en lekker naweek ookLove L'mari Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
catz Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 Thanks hoor!!!Ek gaan dit gerus probeer... al geneuk is dat my man nie soetgoed eet nie, so gaan ekke dit alleen opvreet... en ek is supposed om te diet. Pffffft ek het nie meer die preggies verskoning om te gebruik nie!!!Sal dit maar skelm doen een oggend as hy by die werk is! hehehehehehe Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Lmari Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 More CatzJammer Melbounre is vanmore so bietjie ver anders kon ek gaan saam eet het. Hoeka weer tyd vir my om vir my seun daar te gaan kuier.Geniet jou dagL'mari Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
catz Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 More CatzJammer Melbounre is vanmore so bietjie ver anders kon ek gaan saam eet het. Hoeka weer tyd vir my om vir my seun daar te gaan kuier.Geniet jou dagL'mariLol LMari!!Ja nee kyk.... ek soek enige verskoning om tert te maak... wel laat ek liewer se "probeer maak". Ek is nie n boffin as dit kom by kos en bak nie. Leer maar so bietjie bietjie van ek hier is.Laat weet my as jy weer in Melbourne is dan beproef ek daai tert!Lekker naweekC Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted July 21, 2007 Author Report Share Posted July 21, 2007 Caro, Maak hom so single aan net die resep, klein genoeg om hom aleen op te eet!!!!Onthou jy moet krag he vir die nuwe baba!!! .. en sy boetie!!LoviesNilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
catz Posted July 21, 2007 Report Share Posted July 21, 2007 Caro, Maak hom so single aan net die resep, klein genoeg om hom aleen op te eet!!!!Onthou jy moet krag he vir die nuwe baba!!! .. en sy boetie!!LoviesNilo Hmmmmm dink ek kan my picture met daai tert en n glas wyn.... Lekker!!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
LiezelM Posted July 21, 2007 Report Share Posted July 21, 2007 Nilo, ek isw al so lank lus vir 'n melktert!! Gaan hom more probeer. Ek kon nog nooit een reg kry nie. As ek die 1 reg kry, sal ek darem maar in my noppies wees Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Guest rika Posted July 22, 2007 Report Share Posted July 22, 2007 Hi Nilo. se bietjie. Jy se meel in die resep en by die metode meelblom? Is dit net meelblom en wat is meelblom in Engels? Ek brand om die resep te probeer.groeterika Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blossom Posted July 22, 2007 Report Share Posted July 22, 2007 Hi Nilo. se bietjie. Jy se meel in die resep en by die metode meelblom? Is dit net meelblom en wat is meelblom in Engels? Ek brand om die resep te probeer.groeterikaLyk my Nilo slaap. Rika, ek het die melktert gister gemaak. Dis regtig baie lekker, die meelblom is gewone koekmeel. Waarmee ek wel gesukkel het is die kaneel. Ek kon net "Dutch Cinnamon" Kry by die winkel. Dis geweldig sterk met 'n reuk wat jou hele koskas wil oordonder. Ek moes die pakkie in 'n ziplock bag bere in die kas. Gebruik net bietjie van die goed.....sterk!Lekker bak.Groete,Betsy Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted July 22, 2007 Author Report Share Posted July 22, 2007 Hallo julleSorrie man, toe slaap ek nie! Dis nou die eerste keer wat ek bietjie 'n beurt by die blikbrein kry. My man en seun van Perth se kant het vir amper 3 ure geskype.Ons was vanoggend die hele oggend uit om 'n sitkamerstel te koop! My eerste nuwe sitkamerstel in 15 jaar en die eerste in Australie!!Betsy jy's helemal reg met die meel/meelblom ding die engelse noem die flour/ cake flour.LoviesNiloGa nou Big Brother kyk! Sien julle more oggend! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blossom Posted July 23, 2007 Report Share Posted July 23, 2007 Hallo House,It's time to go......Joel! Was ek vir jou bly? Wil vreeslik graag he Travis moet wen, of Alicia, of die klein Zachie...Nilo, hoe lyk jou banke? Jy is seker nou druk besig om te pak...sterkte vir die trek.Liefdegroete,Betsy. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
catz Posted July 23, 2007 Report Share Posted July 23, 2007 Hmmmm Nilo,Dankie!!!! Dit was n reuse sukses!! Man ek het so skelmpies gisteraand terwyl ek n baksel muffins in die oond gehad het sommer n melktert ook ingesit... manlief het nie eers gesien of geweet nie... lekker was dit toe ek in die nag vir Caine se bottels moes opstaan, het dit sommer maklik gedoen.. yummy!!! Jason het darem saam met sy ma n stukkie gehad vir brekfis, maar daar was ook maar net n ou klein stukkie!!Wil jy nie seblief vir hierdie useless cook nog so paar maklike en vinnige reseppies stuur wat flop proof is nie?? Lovies C Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dedrei Posted August 12, 2007 Report Share Posted August 12, 2007 Hi julleEk het hom nou net gemaak. Kry mense oor vir koek en tee later vanmiddag.Enigste vraag wat ek het, hoe lank vat hy voor die middelste gedeelte set? Moet ek hom in die yskas druk of wat?GroeteD Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Lmari Posted August 12, 2007 Report Share Posted August 12, 2007 Hi DJa, jy kan hom gerus in die yskas sit sodra hy afgekoel het.. as jy hom later vanmiddag wil opdien.L'mari Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dedrei Posted August 12, 2007 Report Share Posted August 12, 2007 Thanks Lmari. Dit worry my net want hy's nog baie loperig in die middel en die mense is hierso 4pm. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dedrei Posted August 13, 2007 Report Share Posted August 13, 2007 Hi julleNee my melktert was totale vlop. Het nooit gestol nie. Sal maar weer SASydneysider se vlop lose resep doen next time. een wat jy op die stoof doen en dan in die yskas sit.Ek is nie 'n bakker nie, so dit kan ook wees hoekom.GroeteDedrei Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
sonnetjie Posted August 15, 2007 Report Share Posted August 15, 2007 NiloThanks for posting your recipe. Looks as if it is the same one my grandmother used to bake, it was delicious. I made it with coconut milk, as it had to be dairy free and just replaced the flour with the orgran all-purpose gluten free flour. The whole family raved about it. It brought back some lovely childhood memories. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nilo Posted August 15, 2007 Author Report Share Posted August 15, 2007 Hi SonnetjieThanks it is a great recipe, I made it today! Dedrei, ek het vandag agtergekom mens moet met die Fen oonde die oond op 150 sit en hom dan so uur bak anders kom bo te bruin en binne wil nie stol nie. So bokka dit was nie jy nie dit was hierdie Ausie oonde en ek wat nie geweet het nie. Try hom weer!!LoviesNilo Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.