Jump to content

"Gene search" vir Suid-Afrikaners?


Antoinette

Recommended Posts

My man se halfbroer het hom opgespoor d.m.v. 'n "geneology website" gebasseer in die UK. EK wil ook so iets doen en wonder nou of iemand dalk 'n soorgelyke webtuiste vir Suid-Afrikaners kan aanbeveel. Dalk het ek familie in Australie waarvan ek nie eers weet nie!

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Hallo Antoinette

Nee, ongelukkig het SA nie so iets nie. Ons het my Pa se broer weer opgespoor deur na die Argiewe in Kaapstad te gaan en die informasie self gaan opsoek. Hulle het nog nie elektroniese fasiliteite nie.

Ek is nou aan die soek vir my Ouma se familie in SA, maar op die oomblik is dit 'n doodloopstraat want ek sit in Oz. Ek het wel my pa se neef in London op die elektroniese manier opgespoor en selfs foto's van die grootjies van hom afgekry. Dit is so lekker om kennis te maak met die nuwe familie en te weet waarvandaan jy kom...

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Hi Antoinette

Ek begin ook nou daarmee. Kyk op www.ancestry.com.

Miskien kan dit help!

Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...