Jump to content

SAP WORK


Pierres

Recommended Posts

More Almal

Ek lees maar so wat almal te se het en wat almal doen en dan dink ek dat ek als verkeerd doen.

Ek is in die SAP mark, vir die wat nie weet nie sal dit net sin maak as ek se dis IT.

Ek sukkel dood om werk te kry, want my area wat ek in spesialiseer is baie klein en onbekend. Ek is n SAP document managment konsutant en dan ook n SAP Data archiving konsultant.

Basies kan ek enige dokument stoor en teen sekere objects in SAP link. Vir die wat met SAP werk en miskien in n teken kantoor is, sal dit miskien help as ek se dat ons die CAD file kan vat en stoor en teen enige Material Master kan heg. Ons ken selfs die kontrole van hoe n dokument goedgekeur word hanteer.

Ek sal graag wil hoor van mense wat met maatskappye werk wat SAP het.

ASB. Ek is dringend op soek na help. Ek soek al vir +- 4 maande lank al werk.

Dankie

Pierre

Email: pierreniel@absamail.co.za

PS. Ek is nog in SUID AFRIKA :D

Link to comment
Share on other sites

Hi Pierres,

Go and have a look at this website of Progress Pacific. Send them your Resume, you never know what could happen. The company is in Sydney.

I've done a Google search on SAP Document Management +jobs and a few came up. Have a look and see if they are suitable.

SAS

Link to comment
Share on other sites

More Almal

Ek lees maar so wat almal te se het en wat almal doen en dan dink ek dat ek als verkeerd doen.

Ek is in die SAP mark, vir die wat nie weet nie sal dit net sin maak as ek se dis IT.

Ek sukkel dood om werk te kry, want my area wat ek in spesialiseer is baie klein en onbekend. Ek is n SAP document managment konsutant en dan ook n SAP Data archiving konsultant.

Basies kan ek enige dokument stoor en teen sekere objects in SAP link. Vir die wat met SAP werk en miskien in n teken kantoor is, sal dit miskien help as ek se dat ons die CAD file kan vat en stoor en teen enige Material Master kan heg. Ons ken selfs die kontrole van hoe n dokument goedgekeur word hanteer.

Ek sal graag wil hoor van mense wat met maatskappye werk wat SAP het.

ASB. Ek is dringend op soek na help. Ek soek al vir +- 4 maande lank al werk.

Dankie

Pierre

Email: pierreniel@absamail.co.za

PS. Ek is nog in SUID AFRIKA :D

Thanks SAS

I have sent them my CV and lets hope and pray that I will get an opportunity soon.

Great to know that there are still people that are willing to help.

PS. Are you in the SAP market

Link to comment
Share on other sites

PS. Are you in the SAP market
I am in organisational change management and I specialise in change driven through technology which includes SAP.

Have a look at SAP with Accenture,

SAS

Link to comment
Share on other sites

Pierre

Ek is 'n Universe programmer, ek weet nie of jy weet wat dit is nie maar is net so skaars beroep hier in SA. Ek stuur toe my CV vir my Pa in Kalgoorlie, en jy sal dit nie glo nie maar daar in die regions het hulle 'n pos vir 'n uv programmer!! Ek kon dit nie glo nie ek het voor dit 8 maande werk gesoek, sites agente ext. Wat ek kan voorstel is probeer met SA ouens op die grond in Aus in kontak kom. Ek het seker 500 poste voor aansoek gedoen, met nie baie geluk nie. Hou net aan en aan en aan en aan..... ek is nou nog nie daar nie wag net vir my visa.... en aan en aan...

Wat my ook baie gehelp het: as jy op die aus employment sites gaan kyk vir aus cv layout, hulle doen dinge baie baie anders as ons. My cv het soos programmer sin gelyk toe ek begin het na die Aus veranderinge kon ek amper nie glo dit was ek nie !!! Net die manier van dinge stel maak 'n helse verskill ... en aan en aan en aan....

Sterkte

Hendrik

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...