Jump to content

The Simpsons! en griep.


Blossom

Recommended Posts

Sit hier in die eetkamer en tik...rook nie meer nie. Nie dat ek nie probeer nie, kan net nie..die goed proe sleg en maak my net sieker as wat ek is. So nou het ek 'n gulde geleentheid om op te hou vir goed. Die griep en asma het my omtrent plat getrek, vir die eerste keer in my lewe dat ek 'n hele dag in die bed deurbring. Ongehoord!

Ek het 'n dokter gesoek naby waar ek bly en soos die geluk dit wou he, kry ek toe een, Uit die 5 of 6 dokters wat daar is, kies ek toe die een met die rooi hare, sproete en die humeur. Net sowel, ek het so soet na hom geluister, kon nie anders nie want hy het sy vinger so onder my neus rond geswaai en gese bed toe of hospitaal toe! Ek is maar bed toe. Gaan hom nou nou weer sien, wonder of ek vir hom 'n appel moet vat? Miskien glimlag hy. :D

Dis nie eintlik my punt nie...nie waaroor ek wil gesels nie. Ek wonder of iemand ook soos ek voel oor die Simpsons "phenomenon"? Ek het nog nooit dit verstaan nie, sal ook nooit nie...hoe kan mens elke dag van jou lewe na 'n strokies prent kyk, sommige dae sommer drie keer in een aand? :angry:

Die Simpsons word in jou keel afgedruk, elke dag, daar is nou die movie wat uitkom ook. Ek moet toegee reg in die begin was dit seker snaaks of oulik of wat ookal. Maar nou, jare later, gaan dit nog steeds aan en aan en aan. Dis asof hulle uit idees uit raak, dis nou al stories oor die KKK, vampiere en selfs lasterlik. (Ek is nie 'n engeltjie nie), :holy: Volgens my is hulle die mislikste familie uit, sonder maniere, morele waardes of sedes. Ek vind hulle nie snaaks nie en ek weet nie hoe kan klein kindertjies na die strokies prent kyk nie. Die bloeddorstige Itchy en Scratchy Show wat Bart en Lisa so geniet, laat my hare rys! :ilikeit:

Ek weet almal gaan nou se moenie tv kyk nie of kry Foxtel, maar dis maar net my mening oor die Simpsons.

Nou net my nuwe dr gebel..hy kan my nie sien vandag nie...hy is af siek...met griep! :(

Groete,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar.

Ek kyk gereeld simpsons! Die nuwe fliek kom nou die 21ste uit! Regtig nie so sleg nie.... :D

Link to comment
Share on other sites

Jong ek weet darem nie, ek geniet die Simpsons . Wat vir my vreeslik erg was South Park. Die Simpons is maar onskadelik ek dink net omdat die fliek nou uitkom het hulle maar ekstra Simpson show. daar is lekker humor in eintlik meer vir groot mense as vir kinders. Geniet die humor daarin. Die pa try maar altyd sy beste en die vrou weet altyd die meeste !!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys I think you must relax ! Betsy sorry to hear about your flu I hope you feel better soon but I seem to agree with googly bear, Old Homer and Marge is actually a great family they have their ups and downs but still love each other. Just see the funny side in it after all it is only a cartoon and your kids don't have to watch it.

Link to comment
Share on other sites

Homer en kie is nie eintlik rerig belangrik nie, dis net die idee dat daar soveel ander vermaak op tv is maar nou wys hulle ELKE aand die disfunksionele lot. Een keer per week sou genoeg gewees het, dankie. Ek het nie meer jong kinders in die huis nie en ek het in die verlede ook nie tv van hulle af weg gehou nie. ek het altyd geglo dat hulle, hul eie oordeel moet gebruik en kyk wat hulle wil. So het ek seker gemaak dat niks verbode was en dus juis vir hulle aanloklik gelyk het nie. Hulle het van self gekyk na wat vir hulle amusant en ok was. Ek is regtig nie 'n ou bloukous nie maar ek dink Matt Groenig onderskat mens se pyn drempel met ou Homer! :whome:

Hoe kan mense so bevange raak met iets? Hulle loop en se :DOH!" OF "AHA!" Die winkels is vol Simpsons dvd spelers, tv's, kosblikke ens. :o

En die skrywers en vervaardigers lag op pad bank toe. Is daar al iewers babatjies wat rondkruip met die naam van Bart, Lisa of Maggie? Of 'n kat met die naam van, wat nou weer? :holy:

Ek verstaan dis alles "tongue in cheek" ek het die eerste jaar of ses saam gelag, dis net as ek nou se dae die tv aansit en dis HULLE, voel ek iets opstoot hier binne in my. ;)

Nou vir my vraag Suster Helga. Dink jy ek moet liewer die gras sny of dink jy ek moet nie meer tv kyk in die aande as die Simpsons op is nie? ;)

Vriendelike groete,

Betsy. :P

Link to comment
Share on other sites

There I have to agee with you they are overdoing it with Homer and his family but I think it is only because of the movie that is coming up. I also let out a sigh or two switching on the TV and it is them. Leave moving the lawn, get in your car and go to a coffee shop and enjoy a cuppa or take hubby's wallet and treat yourself at the hairdresser. Much nicer than moving the lawn.

Link to comment
Share on other sites

Ja hulle wys dit dalk nou te veel hier. maar moet se ek geniet dit. :whome:

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Julle

Ek is ook nie 'n "bloukous" nie. Daar is net soveel gesonde vermaak wat die kinders kan kyk dat ek nie dink dit is nodig dat hulle "die Simpsons" kyk nie. Hulle gee ook nie om nie.

Groete Wilna :whome:

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle

Ek is ook nie 'n "bloukous" nie. Daar is net soveel gesonde vermaak wat die kinders kan kyk dat ek nie dink dit is nodig dat hulle "die Simpsons" kyk nie. Hulle gee ook nie om nie.

Groete Wilna :whome:

Hi al die blou handskoene... Kry julle Simpsons op julle gratis kanale in oz??? en julle kla? Hier moet ons M-Net deur ons nekke betaal om dit te mag sien.... maar ja ek stem saam elke aand sal my ook onder kry, dit sal enige mens n oordosis gee.

Rabba dap dap

Link to comment
Share on other sites

My vriendin, ons kry die Simpsons gratis, verniet, mahalla en soms drie keer op een aand EN naweke ook hier!

Jy betaal glad nie, ek se jou, dis verniet! Hoe se Nilo? Met 'n cherry on top!

Yig!

Link to comment
Share on other sites

Cheer up! Simpsons rock! There's a reason it's the longest running sitcom ever. 18 seasons and going strong!

Itchy and Scratchy is excellent!

Link to comment
Share on other sites

Gelukig en ek dink baie gelukkig verskil smaak. Is dit nie great nie!!! Dink net as ons almal van dieselfde programme gehou het was daar net een kanaal en wie sou dan oor die remote kon stry.

Hiers nog ene, wie in Aussie kyk Big Brother????? Hierdie week met spiders ontop!!!

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

I really enjoy simpsons. Its funny, most sitcoms these days are based on the perfect teenage daughter with the perfect mom and dad, it the same old story line... all shows are the same these days. Simpsons opens a whole other world. If simpsons is bad, people should start talking about all the other shows on tv that promotes sex and voilence. For example South Park. Simpsons is nothing compared to the other shows on tv these days, and some times even the advetisements. but i have to agree too much of a good thing....cant be good... :) but i really do enjoy it.

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Julle

My vriendin, ons kry die Simpsons gratis, verniet, mahalla en soms drie keer op een aand EN naweke ook hier!

Lyk my ons sal maar van Bart en die klomp moet begin hou anders gaan ons niks TV in Aus kan kyk nie. :blush:

Googlybear - Ek sê nie die Simsons is nie snaaks nie, inteendeel ek het dit ook altyd gekyk, ek sal ook nou nie dood neerslaan as my kinders een episode sien nie.

Maar agv. my eie redes verskies ek net dat hulle eerder na ander cartoons kyk, dis maar 'n persoonlike keuse. :)

Groete Wilna

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Mal oor BB, wonder wie gaan wen? Hoop nie Billy nie! :unsure:

Kan nie wag vir Idols nie.....met Mark holden on top! :ilikeit:

Betsy (weg met die Simpsons!) :blush:

Link to comment
Share on other sites

I really enjoy simpsons. Its funny, most sitcoms these days are based on the perfect teenage daughter with the perfect mom and dad, it the same old story line... all shows are the same these days. Simpsons opens a whole other world. If simpsons is bad, people should start talking about all the other shows on tv that promotes sex and voilence. For example South Park. Simpsons is nothing compared to the other shows on tv these days, and some times even the advetisements. but i have to agree too much of a good thing....cant be good... :blush: but i really do enjoy it.

Hallo love,

Googlybear, you enjoy the cartoon show, girl. It's ok, maybe it just an age thing with me or frustration or something. You've made your point, I've made mine, you gonna watch, I'm not. Nothing important, I just don't like the stupid show.

Anyway, welcome here in OZ, hope you will make lots of friends and be happy, Ok?

Betsy

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...