Jump to content

Aan die drawwers en stappers


Antoinette

Recommended Posts

Is dit so dat draf nie so 'n groot sportsoort is in Australie nie. Hier in Gauteng is daar omtrent elke naweek 'n padwedloop of twee. Blykbaar is fietsry meer gewild in Australie as draf. Draf is my "fix" en ek het great pelle gemaak deur my drafklub. Ek sal dit baie mis as daar nie so iet is waar ons heen gaan (Adelaide).

Ons hou ook daarvan om die hond Sondae vir 'n stappie te vat in 'n reservaat. Is daar plek om sulke dinge te doen in Australie?

Antoinette

Edited by Antoinette
Link to comment
Share on other sites

Hallo Antoinette

Die drawwers sien ek nie gereeld hier in Brissie nie maar wel stappers. Hoop Adelaide het hulle spesiaal vir jou. Aangaande jou hond vir 'n stappie vat, soos die Engelsman se "you'll be spoilt for choice" die Aussies vat hulle honde gereeld na parke toe en van daar die is daar baie.

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Antoinette

Jy hoef glad nie te bekommer nie - beide stap en draf is HUGE in Oz! :ilikeit:

Toe ek verlede jaar in Oz was, was dit opvallend om mense te sien draf in parke, strate, selfs in die middestad (oor lunchtyd!).

Hulle het almal ook stap- en draf klubs - soek daarvoor op die Internet. Google bv. 'Adelaide running' - daar is soveel links wat opkom dat ek nie almal hier kan insit nie.

Ek is seker dieselfde is van toepassing op al die ander plekke in Oz ook.

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die respons. Ek het ge"google" by "adelaide running" en dinge lyk baie georganiseerd. Kan nie wag om een van die roetes aan te durf nie!

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Antoinette

Ek is ook 'n drawwer, alhoewel ek na die geboorte van my dogtertjie maar sukkel om weer ordentlik aan die gang te kom (tyd is min, ek's gedurigdeur siek en dis winter). Hopelik gaan dit beter na die somer se kant toe. Ek voel nes jy. Draf is my ontspanning, "social" en hopelik hou dit die vetjies ook in toom (vir lg het nie so goed gewerk die laaste paar jaar nie). Ek het al die Comrades ook 2 keer gedoen voordat ek swanger geraak het (weet nie of ek weer so mal sal wees nie!!). Ek het baie goeie vriende gemaak by my drafklub, so sal ook in Aus graag weer betrokke wil raak.

Sterkte

Alibaba

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...