Jump to content

For those interested in Photography


Otto
 Share

Recommended Posts

PICA SHOW - PHOTO IMAGING WORLD 2006

and

The Australian International Festival of Photography

28 - 30 April 2006 at

SYDNEY CONVENTION & EXHIBITION CENTRE

Darling Harbour, Sydney, NSW, Australia

Looks as if I am going to do the 600km drive to Sydney that weekend!

Link to comment
Share on other sites

Thanks for that info Otto - I won't miss it for the world - LOVE photography!!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Sien jou daar dan, ek sal die een wees met die Rolleiflex oor die skouer!

Link to comment
Share on other sites

Damn, wens ek was daar om die talentvolle mense te sien.

Link to comment
Share on other sites

En ek sal die een wees met 'n "waar's Otto" boek..... :)

Ons sal seker die Saterdag gaan, want ons kry die Sondag Suid Afrikaanse kuiermense vir 'n braai (julle wil nie dalk kom saam braai nie?.....), as jy wil kan jy my bel wanneer jy daar is, dan kan ons mekaar dalk ontmoet. Ek sal jou PM... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

O, en as jy online registreer, kan jy gratis ingaan. Die adres:

http://www.photoimagingworld.com.au/

Dedrei, dis mos nou die geleentheid dié om daai nuwe kar van julle te toets!

Vir my is dit so 6.5 ure se ry, en 'n groot end is die spoed 100km/h. Dis nou wragtag al wat ek van die RSA mis, dit is die ry so 140km/h op 'n 120km/h pad en betaal maar die boete. Hierdie demerit stelsel is nie goed vir haastig wees nie, en ek kan ook wragtag nie verstaan hoekom my werksmotor 'n 4 liter enjin inhet nie, want al waar jy so 'n enjin werklik gebruik is om 'n road train verby te steek. Maar nou ja, ek kan nie moun nie want ek reis gratis...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...