Jump to content

bloemfontein koffieklub


Katryn

Recommended Posts

wil graag alle bloemfonteiners uitnooi om my te PM sodat ons almal bymekaar kan kry vir 'n lekker koffie aand!

Groete

Karen

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
wil graag alle bloemfonteiners uitnooi om my te PM sodat ons almal bymekaar kan kry vir 'n lekker koffie aand!

Groete

Karen

THANX ALMAL!!!! dit was lekker!!!!MugnBean se stoele raak te min.... Ongelukkig vlieg daar so baie van die Bloemfonteiners binnekort dat ons gou gou weer nuwe lede gaan soek.

Dankie vir die responses. Ons reel weer iets volgende maand. Hopelik hoef niemand meer so secretive te wees oor hulle identiteite nie... Ek sal julle weer PM met die datum!

Lief en leed: Sterkte aan DRIES hulle wat vlieg op die 26 e Julie. En sterkte aan die egpaar (sien ek is baie geheimsinnig) wat al CV's weggestuur het, laat weet ons sodra julle iets gehoor het. En ons hou duimvas dat LANGES hulle GOU GOU op die vliegtuig klim, nog net die laaste dingetjie afhandel. Geluk aan almal wat hulle IELTS deurgekom het, vir meeste Bloemfonteiners is dit 'n groter prestasie.....

Almal wat nog wil aansluit: PM my gerus.

Karen

Link to comment
Share on other sites

Thanks vir die koffieklub kuier.

Dit laat 'n mens nie so alleen voel nie en weereens besef ons dat daar ander mense ook gaan. Dit is mense wat verstaan, soos jy dink en jou nie negatief probeer maak nie.

Ja ons tyd hier raak min en ons kan nie meer wag nie.

Dries

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Guest Mauritz
Thanks vir die koffieklub kuier.

Dit laat 'n mens nie so alleen voel nie en weereens besef ons dat daar ander mense ook gaan. Dit is mense wat verstaan, soos jy dink en jou nie negatief probeer maak nie.

Ja ons tyd hier raak min en ons kan nie meer wag nie.

Dries

Testing

Link to comment
Share on other sites

Hi Karen

Het julle al die koffie aand gehou - ek is ook van Bloem en wil graag met julle ouens "chat"

PS: gaan jy na die Jhb - expo later die maand?

Wag om van jou te hoor

Rochelle

Link to comment
Share on other sites

well after several requests:I have pleasure in announcing:::::: (drum rolll.......)

BLOEMFONTEIN COFFEE CLUB!!!! :(

" 7 September 2007 @ 19h00 at Mimosa Mall Mug n Bean"

PM me if you will be there!!!

Bloem nuus:

Dries and his family have been in AUS for 5 weeks and are having a ball.

Langes and his wife are flying on 3 October 2007

Katryn and Hubby are waiting for the IELTS results

Jaquesd making great progress, got everything in to Aus before 1 Sept

Expo goers, please check if you have any lifts available for any forumites?

See you all there.

Katryn van Bloemfontein

Edited by Katryn
Link to comment
Share on other sites

I have been overwhelmed with PM s saying Friday is not possible. :holy:

BLOEMFONTEIN:

Please PM me if this THURSDAY 06 Sept suits you better!

Just trying to keep everone happy! :ilikeit:

Katryn

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...