Jump to content

Bybelstudie vir ma's (met kinders)


Tanya

Recommended Posts

Hi almal

Ons vlieg 11 Augustus na Perth. Ons het 3 jaar gelede hier in SA begin met 'n bybelstudie groep vir ma's (met kinders/of die sonder kids is ook natuurlik welkom). Ons het regtig 'n behoefte gehad om saam te bid vir ons kinders, mans en onsself in 'n rustige omgewing (by een van ons se huise) waar die kinders lekker kon speel. Die groepie het so gegroei en ons het goeie vriendinne geraak wat mekaar altyd ondersteun het!

Ons het een oggend 'n week bymekaar gekom, gebid, bybelstudie gedoen en daarna lekker gekuier. Was nie langer as uur en 'n half nie, want die klein kindertjies gee ons nie te veel tyd nie!!

Ek wil net graag weet of daar dalk al so 'n groep in Perth is??? En as daar nie is nie, of enige iemand belang sou stel om deel te wees van so 'n groep?

Groete

Tanya

Edited by Tanya
Link to comment
Share on other sites

If you don't mind English bible studies, I know our church has a variety of options, including one for moms with small kids. We have joined St Nicholas in Carine-Duncraig. Its an Anglican church.

And there are LOTS of South Africans and Zimbabweans in the church.

Link to comment
Share on other sites

Hi Desert Daisy

No I don't mind English (still working on it)!! Thanx for the info, I will write it down and look into it when we arrive!!

Tanya

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hi Tanya,

Sien julle het Saterdag gevlieg...so hoop julle het veilig geland en dat julle die groot afskeid oorleef het. Ons is in die proses om dit baie sterk te oorweeg om ook na Perth te emigreer en vlieg die 12de Okt oor vir ons LSD trip. My man het egter al 'n baie goeie werksaanbod gekry maar ons wil maar eers self kom sien, hoewel ons al praat asof ons definitief gaan emigreer. So, ek sal beslis belangstel om deel te wees van so 'n Bybelstudiegroep vir ma's met kinders (my kinders is 5 en 3 jaar oud) as ons oorkom...hopelik as als dan volgens plan verloop sal dit begin 2008 wees. Ek gaan beslis dophou vir verdere ontwikkelinge met jou groepie en ek bid dat God die regte mens oor jou pad sal stuur. Miskien loop ons mekaar in Okt raak en sal graag wil hoor hoe julle 'aangepas' het.

Mooi bly

Annemi

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...