hencare Posted June 20, 2007 Report Share Posted June 20, 2007 Is enige van die manne wat op die forum is, dalk betrokke met "switchgear maintenance"?Indien daar is, wat is die kanse om jou eie "switchgear" besigheid te begin nadat jy die nodige lisensies bekom het? Is daar enige privaat maatskappye wat so iets doen? Net nie "live line" nie, gewone substasies ens.Sal graag wil hoor van iemand, indien hulle kan help, verkieslik in Queensland.Thnx Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.