Jump to content

Moms & Tots/baby


Jaco1

Recommended Posts

Good morning just resently moved to perth.

My Wife is looking for a Moms and baby/Tots group to join.

Currently in CBD but will be moving North the end of the Month

verkies as n paar afrikaans kan praat.

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaco

dit hang af waar noord julle na toe gaan skuif.

Ek is in Ellenbrook en hier is nogal heelwat Suid Afrikaaners, maar meestal engels so ver ek weet. (wel die wat ek ken inelkgeval)

Daar is wel Donderdae oggende 'n lekker speel groepie by die Salvation Army aan. Ek het baie nice mums daar ontmoet, wat goeie vriendinne geword het. Kids speel vir so uur en dan drink die ma's almal koffie en eet ietsie en chat dat die biessies bewe. en dis maar $5.

Ek is seker daar sal orals Noord sulke groepies wees ook. Hopenlik kan van die ander mense jou meer van hulle areas vertel

Good luck

Lindy-Lee

:D

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hi Jaco 1. Ek weet van baie speelgroepies aan die kant en meeste wat dit daar bywoon is afrikaans. Ons bly in Duncraig. As jou vrou wil kan sy vir my n pm stuur as jul noorde toe trek dan gee ek vir haar somer n klomp se telnr. :blush: Sal nice wees om haar te kan help. :ph34r:

Groete Ursula.

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...