Jump to content

Waar soek ons vir werk?


Guest wilna
 Share

Recommended Posts

Guest wilna

Hi Almal

Miskien kan iemand my help. My man is 'n "Specialist Instrument Mechanic" met 17 jaar ondervinding, hy is 38jaar oud.

Ons agent soek nou al so 3 maande vir ons werk maar sê die probleem is dat hulle in Aus 'n dual trade soek (instrumentation/electrical). :(

Ons glo die agent doen sy bes maar ons dink daaraan om self ook te begin soek.

Ek het net geen idee hoe en waarheen nie, kan iemand dalk help met firmas ens.

Dankie Wilna :lol:

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Wilna

Dalk 'n idee (indien jul dit nog nie gedoen het nie) om jou man se "trade" te laat assess. Soos my man se as jy kan bewys dat jy ëxperience (genoeg) het dan kan jy daarvoor krediet kry. As julle wil PM my dan sal my man jou man help.

Dan kan julle ook op die net na Seek en Career one gaan kyk. Doen vir alles aansoek moet nie uitsoekerig wees nie. Iewers sal iemand hom iets aan bied. Vra vir Rodz dit was ook ons raad aan hom en hy het sommer vinnig geholpe geraak.

Net so by the way, op 'n 457 hoef mens nie jou trade gerecognize te he nie, maar dis beter om nou al te begin want dis 'n mission!!

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Nilo

Ons tade assessment is klaar goedgekeur as 'n "General Electronic Instrument Tradesperson", dankie tog daarvoor.

Ek het al gekyk na die werke by Seek maar hulle se jy kan net aansoek doen as jy 'n Aus burger is of klaar 'n werksvisa het, kan ek dit maar ignoreer?

Dankie Wilna

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilma

My eerlike raad is dat julle self ook moet soek vir werk want dit gebeur nie altyd deur werksoek agente te gebruik nie. Hulle belowe baie, vat jou geld en doen maar min en intussen stres mens geweldig.

Ignoreer beslis die feit dat die websites noem jy moet eers 'n werksvisa he om te kan aansoek doen. Teiken ook werkgewers direk op websites. Almal van hulle het afdelings vir werksoekers en sal julle gou kontak as hulle belangstel. Ek glo julle sal regkom. Hou moed!

Groete Riaan

Link to comment
Share on other sites

I did not even see that bit at the bottom ,WP and all that,after my 15th application. I got a job within my first week of looking. I have applied for about 100 jobs. 20% of them came back negatively with not being in Australia and all that but i do have a delete button on Outlook.

It can be done.Ignorance can be wonderful sometimes!!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna

Soos ek gese het vra vir Rodz, soos hy se ignorance can be bliss sometimes.

Dis tog ook so dat mens net in jouself wil beging wonder en dan gebeur die wonderwerk.

Doen voor die voet aansoek!!!! Selfs al voel jou man hy is nie 100% gepas vir die werk nie 80% will do!!

Stuur en stuur en stuur. O, ja voor ek vergeet probeer verskillende woorde ens in die seek website, bv. Instrument Electrician of selfs net electrical dink aan enige iets wat dalk mag werk en apply apply apply!!

Sien julle een van die dae :D

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hallo Wilna

Ons sit in presies dieselfde bootjie, al verskil is dat ons gelukkig al ons PR het, maar sukkel om ons huis te verkoop. Ons is tans ook nog is Secunda, en my man, glo dit of nie is ook ‘n Instrumentation / Analytical mechanic. Hier is ‘n paar sites wat julle dalk sal kan help :

http://www.ferret.com.au/careers.asp

http://www.thinkenergygroup.com/think.nsf/...46?Opendocument

http://www.abbaustralia.com.au/product/us/9AAC100014.aspx

http://www.hdscientific.com.au/aboutus/

http://www.innotech.com.au/html/main.asp?s...ctprofile&id=14

http://www.measurementcontrol.com.au/

http://www.sciencepeople.com.au/index.php?...showcat&catid=2

http://www.pryde.com.au/listings.htm

http://www.hays.com.au/main/default.aspx

http://mycareer.com.au/jobseeker/search/re...0000&xsal=60000

http://www.engineeringjobs.net.au/

http://www.google.com.au/search?hl=en&q=pe...australia&meta=

http://www.goldencity.com.au/mce/employ.php

http://employment.byron.com.au/index.html

Voordat jy opgewonde word, van hulle is net Search stations, en maatskappye wat Instrumente gebruik, ons het maar Jan se Resume na almal moontlik gestuur. Kyk ook na BP, Caltex, Shell, ABB ens. Onthou wanneer jy ‘n search doen deur Careerone of Seek, soek ook onder “Sience”. Jy sal ook sien dat van die sites op ‘n internasionale vlak poste aanbied, maar soek maar net vir Australia. Ons soek spesifiek vir werk in Brisbane. Hoop dit kan help.

Groete Monica.

Edited by Jan van Rensburg
Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Julle

Dankie vir al die raat, ons gaan definitief kyk wat kan ons self doen.

Ek weet ons soek nog net vir drie maande maar dit voel soos drie jaar, mens begin later wonder of dit ooit gaan gebeur.

Monica, ons eerste keuse was ook Brisbane (enige plek met beter weer as Secunda :) ) maar ons sal gaan waar ons werk kry.

Nou moet ek eers gaan werk soek! :D

Groete Wilna

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna,

Hoop nie jy gee om nie, maar ek het hierdie "thread" na "Employment" toe geskuif.

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna

I have a brother who was also an Instrument mechanic with Sasol and is also looking at immigrating to Australia. Even though I am able to sponsor him he still wants to try and do this on his own. I have been told that he should get a job easily on the mines and they are paying well. I was also told that they only need 70 points to qualify if they want to work in the regional areas and some are getting their PR processed from time of application to in hand (10 working days!!) They are apparently very short of workers for the mining towns. They are also opening a lot of new mines in the Queensland area and areas like Emerald etc are not too far from Brisbane. There is a website called www.miningjobs.com.au - try this out and see...not sure if it will help - but try anyway.

Heather

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Heather

Ek gaan afr skryf, my eng nie sooo goed nie en die IELTS toets le nog voor. :holy:

Toe ons begin rondvra het, het hulle ook vir ons gese ons sal sommer maklik werk kry maar ons wag nogsteeds.

Miskien wag net die regte werk vir ons iewers. :ilikeit:

Ek gaan definitief na die website kyk.

Dankie

Wilna

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Julle

Ek gaan nou dom klink maar wat is 'n "Covering letter".

Jy moet dit invul as jy aansoek doen vir werk en ek het nie 'n idee wat dit behels nie. :ilikeit:

Help asb.

Wilna

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Toemaar jy klink nie stupid nie. Die covering letter is soos 'n letter of introduction. Ek stel ook voor dat mens moet se hoekom jy vir die job gepas sal wees en hoekom dit tot die company se voordeel sal wees om jou te employ.

Hoe daai vir two taled! Ek skryf nou saterdag die 16 Junie my IELTS. Moenie worry nie ek gaan die flippen ding ace hoe lyk neges vir alles!!!!

Sal julle almal laat weet, bid maar okay!!???

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi,

The covering letter is almost more important than your actual Resume / Curriculum Vitae. You have to put some effort into it. It is a way of introducing yourself to the employer and “selling yourself” :) . I don’t know of anyone that were successful by just sending a copy of their Resume / Curriculum Vitae without a Cover Letter.

For more information on Cover Letters, I suggest you go to Jobstar and Quintcareers.

Good luck with the job hunting!

Lovies, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

O tyd! Dit is twee "Job offers" wat ons nie gaan kry nie!

Die mense gaan ons aansoek sommer uitgooi. B) Ek het net ons tel, adres ens. ingesit en gese ons doen aansoek vir werk so en so, laat weet my as julle meer inligting soek. :holy: (Nie te goed nie, maar dit is seker hoe mens leer.)

Miskien moet ek dit maar vir die agente los. :)

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna,

Moenie te veel stres nie. Ek is seker dat die agente ook soms 'n cover letter stuur namens jou :) . Jy kan altyd weer aansoek doen... B)

Stertke!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hallo Wilna

Weet jy wat, dis twee job offers wat julle gaan kry. Doen net gou die cover letters en stuur weer die aansoek in. So wat as jy double up!!

Nee, moet dit nie vir net die agente los nie. Onthou hulle doen dit vir 'n salaris, julle doen dit vir julle lewe/toekoms. Hulle werk vir ander mense ook, julle werk net vir julle self!

Gaan aan en apply apply apply. En so by the way ons het ook nie van die cover letter geweet nie en tog het my man 'n baie goeie werk gekry!

So there you go.

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hallo Wilna

Kyk ook ‘n bietjie na Gladstone in Queensland, hulle lyk my is soos Secunda in SA, waar meeste van die Petrochemiese aanlegte is. Gladstone is so 600km noord van Brisbane. Jan het ook genoem dat hy al verskeie beskikbare poste in Toowoomba, 100km wes van Brisbane opgemerk het.

Die forum is ongelooflik, ek het regtig gedink ‘n Covering Letter is net jou kontakbesonderhede, dankie dat julle dit opgeklaar het. Geen wonder arme ou Jan kry nie werk nie!

Wilma, miskien moet met mekaar in verbinding tree, dan kan ons mekaar dalk van hulp wees. My man, Jan van Rensburg, kan gekontak word by uitbreiding 2347, en hy het ook ‘n e-mail adres waarby hy gekontak word. Mooi bly.

Monica.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...