Jump to content

Binnekort in Aus


hencare

Recommended Posts

:unsure: Hallo almal

Lekker om hierdie site raak te loop. ons kom binnekort aus toe en het soveel frustrasie al deurgemaak met die agente waardeur ons werk, dat ek al self van die goed begin doen het. Danksy my ''nosy''-geit, het ons gelukkig nie die D-day gemis van ons werkgewer se visa aansoek nie.

Ons is nou op laaste bene. Die ''clueless'' agent het ons PR aansoek, Adelaide toe gestuur ipv Brisbane toe, dit was omtrent 'n storie! Maar dinge lyk goed dat ons teen einde van Junie sal kan vlieg.

Is daar iemand op die forum wat in Brisbane woon? Ek wil graag 'n paar dinge uitvind voor ons vlieg. Bv is daar gemeubileerde huise wat mens kan huur vir 'n tydperk?

My man gaan in Cannon Hill werk, dus soek ons blypek, in en rondom Cannon Hill.

Wel, ek sien uit na lekker gesels met julle.

Groete uit 'n nat Witbank,Mpumalanga vandag, 6 Junie !

Henk en Carelene Lubbe

Link to comment
Share on other sites

Dagsê Henk & Carelene.

Welkom by die forum. :unsure: Hier is baie mense wat in Brisbane bly en julle raad sal gee.

Ons gaan ook Brisbane toe maar eers November. ;) Sterkte met die groot trek.

Cheers vir eers

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom :blush:

Ek is bly alles het op die ou einde goed uit gedraai vir julle. Dit wys jou net dat dit is "meant to be"

Baie sterkte met die laaste relings.

Groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...