Jump to content

Just Started


Die Venters

Recommended Posts

Hi There,

We are half way through completing our RPL for the Computer Professional C# Specialist application. My husband and I are both in IT. I am not too sure how much information I am supposed to share here so here goes. We are a family of four - Mom (Me) , Dad, 1 year old Son and Ouma.

At the moment we are bogged down :lol: by gathering reference letters and trying to struggle through the RPL. I have been reading quite a few posts on this site and am very glad to find so many other people in our position!

We have never been to Aus - but are planning to go for a LSD in Feb, Mar next year (after we know if our RPL was succesful). Any suggestions as to which Cities we should be visiting? Are there any cities better suited for IT professionals?

Looking forward to hearing from you!

Link to comment
Share on other sites

Hi there

I would say that Sydney and Melbourne are your best bets as far as jobs go, good luck and welcome to the forum.

S

Link to comment
Share on other sites

Hello "Die Venters"

Baie welkom.

Ek is ook en IT en ek dink dat julle nie sal sukkel om werk te kry in enige van die groter stede nie. In Adelaide sukkel mens om permanente werk te kry want dit lyk vir my of die meeste mense daar op kontrak werk (iemand van Adelaide se asb as ek verkeerd is - dit is maar net wat ek gevind het)

IMHO - dink ek julle moet 'n studie doen van al die stede en kyk waar julle as gesin die beste gaan aanpas en dan fokus julle om daar werk te kry. Daar is baie werk met hoer salarisse in Sydney maar die cost of living is meer daar as in van die ander stede.

Gelukkig is hier baie nice mense wat graag help, so vra gerus as julle iets wil weet.

Baie sterkte met al die papier werk :blush: Dit kan nogal oorweldigend wees.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Dankie Michelle,

Na 'n bietjie (ok 'n bietjie baie) lees werk dink ek Melbourne klink nogal heel goed vir ons. Sydney klink vir my 'n bietjie te groot en besig - ons bly op die oomblik in Fourways en ek is so moeg om elke dag in die verkeer vas te sit dat ek skoon afgesit is van besige stede af!

Verstaan ek reg dat julle in Julie deur gaan Oz toe? Watter stad gaan julle heen, of het julle nog nie besluit nie?

Groete

Annelize

Link to comment
Share on other sites

Dankie Michelle,

Na 'n bietjie (ok 'n bietjie baie) lees werk dink ek Melbourne klink nogal heel goed vir ons. Sydney klink vir my 'n bietjie te groot en besig - ons bly op die oomblik in Fourways en ek is so moeg om elke dag in die verkeer vas te sit dat ek skoon afgesit is van besige stede af!

Verstaan ek reg dat julle in Julie deur gaan Oz toe? Watter stad gaan julle heen, of het julle nog nie besluit nie?

Groete

Annelize

Hi,

Ek is ook in die IT bedryf en het my RPL ingedien by ACS op die 18de Mei dit is vir MODL met Oracle.

Dit is 'n gespook om die dokument klaar te kry, myne was omtrent 40 bladsye font 10 !

Nou kan ons net duim vashou vir 'n positiewe MODL :blush: Vasbyt is die enigste uitweg met die dokument !

Ons kyk na Sydney weens die hoeveelheid werks geleenthede ek was al 2 keer daar, dit is 'n pragtige stad.

As julle 'n search op google doen is daar heelwat voorbeelde vir RPL documente om te help met die struktuur, ek het ook voorbeelde afgelaai by http://www.rplhelp.co.uk/ wat ek kan deel as julle belangstel

Sterkte Die Bezuidenhout Familie

Link to comment
Share on other sites

Hi Die Venters

If I can assist in any way, do not hesitate to ask.

Link to comment
Share on other sites

Hi all

We have also just started to get things in line to apply to migrate. Only waiting on one more refernce on my side, and one on my hubby's. Will leave police clearances until closer too. Already applied for Birth certs etc, waiting for them to arrive.

My hubby is a Diesel Mechanic, working for thr past 7 years as a forklift technician on heavy duty container handlers.

It's just the three of us, my daughter is 7.

I have been reading a few topics & am amazed at how helpful everyone is. As we will not be able to do a LSD trip, all the info is a great help.

Link to comment
Share on other sites

Thanks for all the replies and encouragement!

My sister is currently in Melbourne - temporarily working on a project for a South African company. So I have given her a LONG list of things to research for me. If I get any interesting answers back - I will share it with you.

At the moment I am just spending lots of time, reading topics on this site - so that I don't ask duplicate questions!

TBZ - Baie dankie vir die URL - ons het dit ook so rukkie terug ontdek en dit help nogal baie. Ons hoop om ons RPL oor 2 weke in te handig. Intussen hou ek styf duime vas vir julle!

Groete

Annelize

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelize,

Ons is ook oppad Melbourne toe - gaan vandag ons 457 lodge en hopelik einde Julie kan gaan.

Deel asb die lys wat jy van jou sussie af kry met ons - mens kan nooit te veel inligting he nie. Ek stem saam met jou van die besige lewe. Ek werk in Rivonia en is ook moeg vir die gejaag - even die outback klink party dae vir my na 'n goeie opsie :D

Gaan julle eers aansoek doen vir PR of wil julle kyk of julle met 'n sponsorship kan oorgaan? Julle is welkom om ons ook enige iets van Melbourne te vra as ons eers daar is, maar Mara is so "op die ball" dat ek dink nie julle gaan ons hulp nodig he nie :)

Sien ons julle by die Breakfast 30 Junie? Hoe meer mense ons ken wat Melbourne toe gaan hoe beter - veral met kinders.

PS: Julle is baie bevoorreg om 'n ouma te he wat saam gaan :) Dit is rerig 'n blessing :huh:

Baie groete

Michelle

Thanks for all the replies and encouragement!

My sister is currently in Melbourne - temporarily working on a project for a South African company. So I have given her a LONG list of things to research for me. If I get any interesting answers back - I will share it with you.

At the moment I am just spending lots of time, reading topics on this site - so that I don't ask duplicate questions!

TBZ - Baie dankie vir die URL - ons het dit ook so rukkie terug ontdek en dit help nogal baie. Ons hoop om ons RPL oor 2 weke in te handig. Intussen hou ek styf duime vas vir julle!

Groete

Annelize

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle,

Sjoe ek wens ons was julle! Einde Julie klink sommer baie naby. :P Ons gaan Maandag ons RPL inhandig (wag nog vir een reference letter). Ons het nie eens geweet van die 457 Visa nie - maar het nou besluit ons sal sodra ons RPL goedgekeur is (dit MOET net goedgekeur word) begin voelers uitsteek om te sien of ons 'n sponsorship kan kry.

Ons beplan om in November 2007 Sydney en Melbourne te besoek (en hopelik 'n paar interviews te kry as ons gelukkig is). So ek hoop ons kan in kontak bly met julle, dat ons miskien 'n bietjie inligting by julle kry as julle klaar daar is!

Ons gaan ons bes probeer om by die Breakfast te wees die 30ste . Dit sal goed wees om gesigte by die name te kan sit!

My Sussie stuur elke nou en dan sulke interessante brokkies deur wat Melbourne net nog beter laat klink. Soos byvoorbeeld:

"Ek het byvoorbeeld iets skokkends gehoor die naweek…oor die kersfees seisoen (waar daar hoeveel honderd mense in SA op die paaie sterf) is daar ‘n total van 2 mense op die Aus paaie oorlede en 62 mense beseer. Ek kan dit nou nog nie glo nie…

Nog iets wat ek dink jy sal interresant vind is dat die Mayor van Melbourne (John So) as die “World’s most amazing mayor” aangewys. Verder is Melbourne al ‘n paar keer as “Most livable city in the world” aangewys. Mens kan maklik sien hoekom.

Verder word daar hier ook aan krag gewerk, maar vir ‘n heel ander rede. Melbourne is besig om te aim daarvoor om teen 2020 zero net greenhouse gas emissions te hê. Al die nuwe apartments en huise het gas stowe en die ingeboude heaters werk ook op gas. "

Sover as wat Ouma se saamgaan aangaan - ja ek kan my nie indink om sonder haar te gaan nie. Die agentskap belowe ons dat sy sal kan saamgaan - maar van wat ek sover gelees het lyk dit nie of dit so maklik gaan wees nie - so ek stress nogal baie daaroor.

Hi Annelize,

Ons is ook oppad Melbourne toe - gaan vandag ons 457 lodge en hopelik einde Julie kan gaan.

Deel asb die lys wat jy van jou sussie af kry met ons - mens kan nooit te veel inligting he nie. Ek stem saam met jou van die besige lewe. Ek werk in Rivonia en is ook moeg vir die gejaag - even die outback klink party dae vir my na 'n goeie opsie :P

Gaan julle eers aansoek doen vir PR of wil julle kyk of julle met 'n sponsorship kan oorgaan? Julle is welkom om ons ook enige iets van Melbourne te vra as ons eers daar is, maar Mara is so "op die ball" dat ek dink nie julle gaan ons hulp nodig he nie ;)

Sien ons julle by die Breakfast 30 Junie? Hoe meer mense ons ken wat Melbourne toe gaan hoe beter - veral met kinders.

PS: Julle is baie bevoorreg om 'n ouma te he wat saam gaan :ilikeit: Dit is rerig 'n blessing :ilikeit:

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...