Jump to content

Daniel en Stephanie


dajac

Recommended Posts

Hallo,

Ons is twee jong mense (alby 25 jaar oud, getroud en sonder kinders)

EK (Daniel) is 'n gekwalifiseerde I.T Engineer met 3 en 1/2 jaar ondervinding.

Ek wil net weet..... is daar volop werk vir iemand in die I.T bedryf of is die mark redelik vol op die oomblik?

My vrou swot Pre-Primere onderwys. Ons het familie in Perth (hulle het Permanent Residance) maar hulle het nie juis 'Sponsorship' info. vir ons nie.

As daar dalk enige iemand is wat ook info. het oor ander permitte (wat ons vinniger daar in Australie kan kry)

sal ons dankbaar wees

Baie dankie.

Daniel

Edited by dajac
Link to comment
Share on other sites

Hi, welkom by die forum.

Hier is baie inligting op die webwerf wat julle sal kan help.

Die maklikste manier om vinnig in te kom is deur `n werk te kry. Hier is baie werk vir IT, ek is self in die bedryf.

Groete

Johan Swanepoel

Link to comment
Share on other sites

Hi Daniel

Soos Johan genoem het, IT is HUGE in Oz - dis een van die areas waar jy die vinnigste sal werk kry. Veral as jy 'n graad het in IT.

Julle het baie opsies:

1) Die vinnigste roete is die Temporary Business (Long Stay) - Standard Business Sponsorship (Subclass 457) Geldig vir 4 jaar (provisional visa) en behels dat jy eers 'n werksaanbod moet hê vanuit Oz. Jou werkgewer sponsor jou vir die visa.

Om 'n idee te kry van die IT werksmark, gaan kyk na www.seek.com.au en ook www.careerone.com.au - doen aansoek al sê die ads 'only people with the right to work in Australia may apply'.

2) Die Skilled – Independent visa (Subclass 136) is die 'most wanted visa' want dit gee jou PR (permanent residence) van die begin af met al die bykomende voordele. Jy moet 120 punte hê om te kwalifiseer vir die 136 visa. Vir timelines van hoe lank die visa neem (mens kry dit +- 9 - 12 maande nadat jou application ingegee is), kyk na van die vorige topics en threads in die 'Application' section op die forum.

3) Indien jou familie permanent residents of citizens is, kan hulle julle sponsor op die Skilled - Australian Sponsored visa (Subclass 138)

Beste is om als in detail te lees en DIAC (Department of Immigration and Citizenship) se website soos die palm van jou hand te leer ken. Lees ook gerus rond op die forum (veral onder 'application' en 'general' en moenie bang wees om vrae te vra nie!

:whome: Liza

Edited by kangaroo
Link to comment
Share on other sites

Hallo naamgenoot,

Hoop ons ontmoet daar waar die gras werklik groener is! :huh:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...