Jump to content

Nog n gesin van Pretoria


Dries2oz

Recommended Posts

Hallo Almal

Ons is n gesin van 4: Dries, Daleen, Brigitte(7jr) en Kian(21mnde).

Ons het finaal die begin van 2007 besluit ons kom oor na Australia, eers wou Daleen se ouers dit nie aanvaar nie want dit is die enigste kleinkinders wat hulle het maar met tyd het hulle dit aanvaar.( hulle praat ook nou van saamkom)

Ek is baie gelukkig ek werk vir n Internationale maatskappy en ons het kantore in Brisbane en Perth. Ek kom oor op n 457 Visa en gaan werksaam wees in die Perth kantoor.

Ek hoop om my Visa so teen die einde van Mei te kry dan kom ek middel Junie oor en die res van my familie sal die einde November oor kom.

Ek kan nie meer wag om uit hierdie land met al sy gemors en onsekerheid te kom nie.

Baie dankie vir almal se insette op hierdie forum, hier word die meeste van ons nuwelinge se vrae beantwoord.

Groete

Dries2oz

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum Dries en gesin! :ilikeit:

Ek is baie bly dat dit so 'smooth' proses vir julle gaan wees tot in Oz - ek hoor net die beste dinge van Perth. Mens kan eintlik regtig nie eers verkeerd gaan met enige plek in Oz nie.

Bly ook jou skoonouers het julle besluit aanvaar. Ek hou styf duim vas hulle kan julle binnekort join in Australiƫ!

Vra gerus indien julle enige vrae het - hier is baie mense wat kan antwoord! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...