Jump to content

Gerbers from SA


Mel
 Share

Recommended Posts

Hi,

Just joined and thought I would give some background on us.

We (this is now, my husband, myself and our 2 kids, Cara 3 and Teanu 5 months) live in PE and busy deciding if we should immigrate to OZ or not.

We are very keen in doing it, but must be honest, but reluctant, because I'm very close to my parents.

All, I keep thinking of is my children's future in this country. Especially being Afrikaans.

Mel

Link to comment
Share on other sites

Hi Mel

Welcome to the forum. I hope that you will find some valuable advice here. Don't feel alone we all went through the should I or shouldn't I stage some for a very long time and others not so long.

We all made the move for various reasons but for the future of your kids is the best and most valuable reason of all. I left my parents, being an only child and taking the only grandchildren but I can honestly say we have made the best decision and the opportunites for the children are amazing and they are less stressed and we are very happy. We miss our parents alot but they are now all very supportive of us and have come to see us and we hope that one day they might join us (if we win the lotto) or that we will be able to have them visit more often.

I am sure you will have many questions and I hope that you will find all the answers you need and if not ask, ask, ask we have all been down the same path.

Good Luck

Link to comment
Share on other sites

Hi Mel,

Baie welkom :ilikeit: Ek het presies soos jy gevoel 'n rukkie terug - jou kop se vir jou dis die beste maar jou hart wil nog nie lekker saam werk nie :) Ons het toe besluit dat ons dit in elk geval gaan doen al verlang ons ons dood want dit is "after all" beter vir die kinders. Ek is vreeslik familie vas en sien my Ma, Pa en sussies ten minste 3 maal 'n week en praat elke dag met hulle. So dit was DEFNITIEF DIE MOEILIKSTE ding wat ek nog ooit in my lewe moes doen. Ons het vir die familie gese ons het besluit om Aus toe te gaan en eers het almal verskriklik gehuil. My ma kon nie na die kinders (6jr, 2jr, 8mnde) kyk sonder om in trane uit te bars nie. Almal het ons ondersteun maar was vreeslik hartseer - en nou..... nou kom die hele spul saam :ilikeit: Almal doen nou aansoek vir visas en ons sal seker weer almal bymekaar wees in 2 jaar se tyd.

Julle moet doen wat die beste vir julle gesin is en ek glo dat as een van die familie eers daar is maak dit die deure oop vir die ander wat dalk sou wou kom.

Baie strekte met julle besluit (as jy eers hier is is die besluit al klaar gemaak :lol: want al die mense hier is so nice en opgewonde oor hulle trek jy sal net wil saam gaan ;) )

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Dankie, almal :ilikeit:

Ja, ek dink te veel met my hart. Eks seker na ek almal se replies gelees het, ek def. beter sal voel oor alles.

Wil net weet, is dit moontlik om 'n mens se ouers oor te vat as hulle albei al oor 50 is? Hoe werk dit as jy hulle daar wil kry?

Link to comment
Share on other sites

Dankie, Liza

Dit het baie gehelp. Ons sien die 4de Junie die migration agents, so na dit sal ons seker alles begin reg kry en dan kyk of ons nie miskien in Desember die LSD trip kan doen nie.

Ek was nou net met 5 maande kraam verlof, so ons kan ook nie vir lank gaan nie. Dink jy ons sal ons tyd mors as ons net vir 10 dae oz toe gaan?

Mel

Link to comment
Share on other sites

Dankie, almal :ilikeit:

Ja, ek dink te veel met my hart. Eks seker na ek almal se replies gelees het, ek def. beter sal voel oor alles.

Wil net weet, is dit moontlik om 'n mens se ouers oor te vat as hulle albei al oor 50 is? Hoe werk dit as jy hulle daar wil kry?

Hi Mel,

Dit is beslis moontlik, my ouers kom oor so 2 jaar Aus toe en hulle is nou 52. Daar is baie verskillende visas waarop hulle kan oorgaan, dit hang net af van watse werk hulle doen / hoeveel geld hulle het ens... Die parent visa is baie duur en vat nogal lank. Ander opsies waarna julle kan kyk is State/Territory Sponsored Senior Executive (Provisional) (Subclass 164) of Investor Retirement (Subclass 405) Daar is nog ander opsies maar ek is seker die immigrasie agent sal julle kan help. Jy kan ook vir Fiona vra, sy is baie behulpsaam en ingelig.

Baie sterkte ek hoop julle almal sal sommer gou weer saam kan wees.

Groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...