Jump to content

Die Mussetts

Guest Mussets

Recommended Posts

Guest Mussets

Hallo daar

Ons is 'n gesin van 4. Twee kinders van 3.5 en 1 jaar. Ek (vroutjie) is 36 en manlief is 43. Ons het almal permanente verblyfpermitte. Ons het besluit om Adelaide toe te trek. As alles D.V. volgens plan verloop is ons daar teen die einde van die jaar. Soooo baie dinge om aan te dink bv. gaan alles in 'n 20voet of 40 voet houer? is die wasmasjien te vrot om saam te neem? Wat van die hond - dink net wat kan jy alles met daai geld koop, maar ek 'n 20ste eeu se softie so die hond sal seker maar saam. My man het besluit om sy werkswinkel saam te neem. Sal hy daar weer sy eie besigheid kan begin? Watse huis sal ons kan bekostig? My kop "spin". Wat ek wel weet is dat ons hierdie skuif wil maak. Weet dit gaan swaar wees. So 'n mengsel van bang en opgewonde maar nog altyd seker dis die regte ding om te doen. My man is engels so ek gaan Afrikaanse geselskap baie mis!

Ens

Antoinette Mussette :D

Link to comment
Share on other sites

Hi Antoinette

My naam is Adri en ons gaan ook Adelaide toe. Ons land die 7de Junie daar en julle kan nie verkeerd gaan om op hierdie forum na antwoorde te soek nie. Ons het al so baie hulp gekry, dit is ongelooflik. Mense wat jy glad nie ken nie, bied hulp aan en maak hulle harte oop.

Ons ken niemand regtig in Adelaide nie, maar deur die forum het ons wonderlike mense raakgeloop soos Marius, Carl, Anette, Pippa, Bob, Jan Stoof, Riekie, Hannes en Lizelle, ag en vele meer. Sterkte en teen die tyd wat julle in Adelaide kom is dit weer ons beurt om te help.

My man se naam is Jaco en ons het twee seuntjies (5 en amper 4(19/5))

Mooi bly.

Die van Rensburgs

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...