Jump to content

Andre & Family


A & J
 Share

Recommended Posts

Ons het nou finaal besluit om ons goed regtekry en te probeer vir Brisbane.

Ons het gedink om eers al ons papiere,paspoorte ens regtekry en dan werk te soek. Ek is 'n projek bestuurder in konstruksie en my vrou 'n opvoedkundige sielkundige. Ons het drie kinders (15 maande, 2 1/2 en 4 jaar).

Ons is opsoek na advies, moets en moenies en enige raad wat mag help.

Dankie.

A&J

Link to comment
Share on other sites

Welkom julle.

Ons het honderde ander is BAIE gelukkig hier in Queensland.

Konstruksie bedryf baie besig.

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom :D

Baie sterkte met alles. Dit bly 'n moeilike besluit om te maak maar dit is die beste vir die kinders (ek myself het 3)

Ek dink nie julle sal sukkel om werk te kry met julle ondervinding nie.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Hi A&J

Can't giv emuch advise but i do have phone numbers for construction company's in Brisbane and Gold Coast maybe it could help ?

CIVIC CONSTRUCTION ( 07 ) 5591 2211

DTBS CONSTRUCTION ( 07 ) 5553 9000

VANTRE PROJECTS ( 07 ) 5522 1991

GLENZEIL ( 07 ) 5555 3333

SOLMAC CONSTRUCTIONS ( 07 ) 5532 8181

Hope it helps, there are many more but these are some of the big ones

Eagle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...