Meisiekind Posted May 9, 2007 Report Share Posted May 9, 2007 Sjoe ek wens ons het geweet van hierdie forum terwyl ons aansoek gedoen het en vir die eerste 6 maande in Australia. Soos ek nou al gelees het... immigreer is nie vir sissies nie......Ons het so pas van Perth verhuis na Brisbane... dit was soos om van voor af te migreer... lisensies oor doen en dies meer. Ons sukkel nogal om werk te kry in Brisbane... snaaks want ek is 'n onderwyseres en Jay 'n "fitter"Dankie vir al die raad, bystand ... resepte...... dit het veral gehelp om te hoor waar om SA produkte in QLD te verkry aangesien dit op elke straat hoek beskikbaar was in Perth.Hoop ons kan ook vir nuwe migrante van hulp wees. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Michelle M Posted May 9, 2007 Report Share Posted May 9, 2007 Baie welkom Alle raad is altyd baie welkom. Sterkte met al julle dinge en ek hoop julle gaan sommer baie gelukkig wees in Brisbane.PS: moenie eers praat van lisensie oordoen nie ek het 10 jaar laas parallel geparkeer Baie groeteMichelle Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.