Gemsbok Posted July 23, 2015 Report Share Posted July 23, 2015 Hallo daar, ons is 'n jong gesin van 4 oppad na Sydney. Ons het vir amper 5 jaar in Hobart gebly, maar neem nou 'n geleentheid in die groot stad op.Ons is op soek na 'n 2 slaapkamer woonstel vanaf 27 Augustus, so laat weet gerus as julle van iemand weet wat na goeie huurders soek.Ons sal ook graag inskakel by Afrikaanse aktiwiteite, so laat weet as julle weet van 'n lekker kuier wat gebeur!DankieEbert Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.