Jump to content

Rehoboth


Antoinette

Recommended Posts

Antoinette

So voeg nou by 'n huwelik waarin jy mishandel word, 'n egskeiding en weer begin werk soek na 10 jaar van ma wees (kinders 5 en 7). Alles in 'n vreemde land (geen familie hier). Ek is deur dit alles en moenie jammer se vir my asseblief. Dit is 'n storie van gebede wat beantwoord word, emosionele genesing, geleenthede, swaar tye en vriende soos engele, die ontdekking van self. Dis 'n kombinasie van God wat alles ten goed laat meewerk.

So mense. Glo, vertrou. Partykeer is dit waaragtig al wat mens het. En dis OK.

Groete

Antoinette

Link to post
Share on other sites

Antoinette, I salute you, what a journey you have been through! I agree with you though, were it not for my faith, I would not be here today, of that I am pretty sure!

Link to post
Share on other sites

Antoinette, wel gedaan... :)

Ek gaan ook deur n egskeiding hier na n moeilike huwelik...

*Psalm55:22

Link to post
Share on other sites
Antoinette

Hallo Ericks

Hier kan n vrou alleen bly met haar kinders. My deure oopgegooi vanoggend vir die katte en vars lug. Gister na werk vir Die Vader gedank vir alles. Ry maklik 4 ure in die nag sonder om 2 keer daaroor te dink.

Ek het n klein stukkie pienk laminated papier met die woorde: I am strong and beautifull, loving, courageous and free. Dis vir my gegee by n support groepie vir mishandelde vroue. Ek kon hier my vlerke sprei.

Hallo Mara

Wat n journey.

Dankie Vader.

Ericks

You are strong and beautifull, loving, courageous and free.

Edited by Antoinette
Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...