Jump to content

Centurion Koffie Klub


Kojak
 Share

Recommended Posts

Hallo Almal in en om Centurion

Ons het in Maart verlede jaar koffieklub by Cornish Cettle bygewoon maar kon nie Augustus bybring nie. Is daar belangstelling om koffieklub om die koue van die winter te breek?

Dit sal dalk goed wees om mekaar te sien na die Verkiesing om te hoor hoe die uitslae julle planne beinvloed!

K

Edited by Kojak
Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi,

Wel manlief wou op 'n stadium nie meer gaan nie want dis te veel "werk" en hy moet weer sy IELTS skryf. Ons is weer defnitief op "track".

nou is ek net meer vasbeslote om te gaan.

Sy skillsassensment is laasweek deurgestuur so nou moet ons al daai vorms en vorms voltooi en oor die R16000 betaal en dan so 4-6weke wag vir 'n positief.

Hier is absoluut niks meer nie. Alles gaan duurder alles word op getoi toi, swart is baas en dit smaak soos 'n bitter pil in my mond en ek begin bekommerd raak oor my meisiekind (4) en laaitie (6). jy weet nooit wie wil nou weer wraak neem op wit kindertjies nie. Het my maid laat gaan en mos haar ook half afkoop.

en julle?? hoe ver is julle met als?

Link to comment
Share on other sites

  • 4 months later...

Hi Almal.

Ons het on langs eers besluit ons wil oor gaan.

Sjoe dit voel soos n berg voor my. So baie om te doen. Sal graag by mekaar wil kom en met nog mense chat oor die proses en waar Jul trek met die proses.

Groete

Vickey

Edited by Kokkinidisfam
Link to comment
Share on other sites

Speaking from experience: If you want to meet forumites in the area you need to decide on a place and date and time. Arrange it about a month in advance and post a reminder the same week.

We arranged two while we were still in South Africa. The Cornish Kettle near Cornwall Hill is central and caters for kids allowing adults to bond without worrying about entertaining the little ones.

These meetings are great as you feel less alone and isolated in the process. You may also meet lifelong friends or establish some form of future support network.

Link to comment
Share on other sites

We're visiting my parents in Centurion from 13 to 27 December. Flying to Melbourne on the 28th. If anything is organised during that time, we would love to join.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...