Jump to content

Dronk Kapies


OubaasDik

Recommended Posts

2 Capetonians sit en suip in die park.
Die een vra toe van die ander: "Gatiep, wat sal djy doen, as djy die lotto sou wen ?"
"Nei," sê die ander. "Ek koep eeste vi my 'n wynlorrie, en drink totdat ek omtiep, en dan koep ek die hele ANC!"

"Djy koep die ANC...maar hoeko? .."

"Djy wiet mos - as 'n man dronk is, koep djy enige k@k!!"

  • Like 2
Link to comment
Share on other sites

Mooi man! Mis DAAI karakters! Vol pret! Jou-MA stories! LOL!

Link to comment
Share on other sites

Lag vir my gaai af massie. :P

Link to comment
Share on other sites

Giegie,

2 dronk Kapies besluit laatnag een na die ander om maar huis toe te gaan .... en die pad huis toe loop deur 'n begrafplaas.

Kapie een slinger bietjie te veel en val in 'n oop graf.

Kapie twee slinger meer versigtig verby en stop in sy spore toe hy hoor: 'ek kry k-k-k-k ouu -d-d-d, ek kry k- k-k-koud-d-d-d !

Hy loer so bietjie versigtig af in die oop graf en sê heel verontwaardig:

Ma ôk ga wônner-ie, djy't djou dan hielemal oepgeskop !!

... hoop ek boikot nie die 'topic' nie, die versoeking was bietjie groot ... :blush:

  • Like 3
Link to comment
Share on other sites

Nice, Alida.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...