Jump to content

1 Black Merino: New to this forum

1 Black merino

Recommended Posts

Hi mede Saffers,

Ons familie het 4 jaar gelede na New Zealand geimmigreer en is tans in die proses om burgerskap te kry,

ons woon op die Suid-eiland in n prgtige dorpie genaamd Queenstown, kry net vrek koud hier. Ek geniet die forum baie, sien julle een van die dae in Oz, ons moet n keuse maak tussen Perth en Brisbane, Queensland weet nog rerig waarnatoe nie.

Link to comment
Share on other sites

Hallo 1 Black Merino,

Baie welkom op die Forum! Ons is ook tans in NZ (Palmerston North) en vlieg oor 4 weke na Maroochydore in die Sunshine Coast!! Ek weet presies wat jy bedoel oor koue en dis 1000 keer erger in Queenstown as hier. Pragtige plek maar oo wee, so koud soos die Suid-pool!

Ons kon ook nie besluit of ons Oos of Weskus to wil gaan nie en het toe albei besoek op 'n LSD trip en ek kan dit ook in julle geval dalk aanbeveel! Daar is soveel dinge wat 'n rol speel as mens moet besluit waarheen en dis almal se eie besluit! Perth was vir ons bietjie ge-eisoleerd en winderig ( Jy sal verstaan hoekom ons keelvol is vir enige wind, want hier in Palmerston het ons nie die "windfarm" vir niks nie)!

Baie sterkte met julle reelings. As julle eers daai Kiwi-paspoorte het is julle koppe deur!

Groete

Mandz

Hi Mandz,

Is die skuif na Maroochydore permanent of vakansie, indien permanent sal ek jou graag wil kontak, ek surf gereeld die net en haak vas by Maroochydore. Hubby is n Plumber & Drainlayer en ek is n Cad Operator.

Ons citizenship seremonie is nou in April, dan is dit net n kwessie van aansoek doen vir ons paspoorte.

Ekgaan dood as ek nog n hele winter hier moet wees, ons was al in Brisbane, beplan n LSD trip na Perth toe en wil dan besluit waar ons gaan woon.

Groete

Stefanie

Link to comment
Share on other sites

Hi Stefanie

Dis permanent. Ons Gaan op ons Kiwi paspoorte en wil dan aansoek doen vir PR op die ENS so gou mootlik. My man is in die siviele bedryf en werk vir 'n maatkappy wat kantore in beide NZ en Aussie het. ONS word dus nog steeds gesponsor maar hoef nie 'n spesifieke visa te kry nie. ( Hoop ek maak sin). As 'n kiwi word jy 'n "special Category" visa (444) tegestaan wat jou as NZ Burger toelaat om in Australie te mag werk solank jy wil. Ons het seker nie nodig gehad om die roete (sponsorship) te gaan nie, maar dit help ons darem met die relokasie-kostes en om so gou moontlik PR te kry aangesien ons nie kwalifiseer op die puntestelsel nie!

Geniet julle seromonie! Die paspoorte vat nie lank nie. Ek kon ook nie nog 'n winter deurgaan nie! Baie sterkte met die besluite en geniet die LSD trippie. Miskien kan julle 'n paar onderhoude inwerk iewers! Hubby het dit gedoen toe ons daar was op on LSD trippie en albei werke gekry ( in Perth). Op die ou end het ons besluit op die Sunshine Coast, maar daar is soveel geleenthede en julle sal nie sukkel om werk te kry nie! Hoe gelukkig is ons nie om so te kan kies en keur waar ons wil werk met on Kiwi-paspoote nie!!

Groete

Amanda

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...