Jump to content

Marcel: Hallo daar


Marcel
 Share

Recommended Posts

Ons is Marcel en Enè Crous van Durbanville in die Wes-Kaap. Ons het 2 kinders Clinton en Tanya. Ons het alreeds begin met die immigrasie proses na Melbourne. Ek is 'n loodgieter en wil gaan met 'n 137 Visa. Ek dink hierdie is een van die beste "sites" wat ek gesien het en sal dit vir enigeen aanbeveel. Baie dankie vir al die inligting sover. Groete Crous gesin

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom aan julle.

Ons hoop dat die forum baie sal kan help vir n "softer landing"

beste wense

Link to comment
Share on other sites

Hi daar Marcel, as daar enige inligting is wat ek kan verskaf, moet julle net vra!

Ons sien uit daarna om julle in Melbourne te verwelkom!

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom aan julle.

Ons hoop dat die forum baie sal kan help vir n "softer landing"

beste wense

Baie dankie Mara - ons sal heel moontlik op jou knoppie druk. Groete Marcel en Enè

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...