Jump to content

BEETGE: nuut


BEETGE

Recommended Posts

:holy: hallo ons is ook nuut.my naam is karen.gaan oor n paar maande daar wees.ons gaan na newcastle RUTHERFORD.is daar iemand wat ons meer kan vertel hoe dit daar lyk en hoe is die skole daar ons kinders is afrikaans word hulle gehelp om aan te pas.dankie tot later karen :ilikeit:
Link to comment
Share on other sites

Hi Karen

vreeslik welkom op die forum.Ek hoop iemand kan julle raad gee oor newcastle,new south whales.

groete,christelle

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum.

Newcastle lyk soos `n nice plek.

Sterkte met die trek

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit:

Welkom! :)

Gaan kyk na Newcastle Australia en na Newcastle NSW (Wikipedia) vir meer agtergrond-info oor Newcastle...lyk absoluut gorgeous! :D

B)

baie dankie julle almal voel al klaar tuis. :rolleyes: dit lyk baie mooi daar in Newcastle en ons sien uit na alles maar ons het nog n paar goed om af te handel hier.dit gaan vir ons n groot avontuur wees. :ilikeit: hoop ons kan gou weer chat.
Link to comment
Share on other sites

:huh: hallo julle en n spesiale hallo vir christelle. kry mens miskien afrikaanse se musiek daar? :blink: is julle gelukkig daar ? :blink: groete karen
Link to comment
Share on other sites

Hi Karen

nog nooit Afrikaanse musiek te koop gesien nie,maar mens weet nooit nie.ons luister maar op die internet na Afrikaanse musiek.

Die Rutherford plek lyk my is n voorstad van maitland,nsw

http://www.huntertourism.com

Maitland Hunter Valley includes the villages of Bolwarra, Largs, Lochinvar, Lorn, Luskintyre, Morpeth, Paterson, Rosebrook and Tocal and the areas of East Maitland and Rutherford.

groete

christelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...