Jump to content

Leon&Carien: Intro


Leon&Carien

Recommended Posts

Ons het sopas by SAAUSTRALIA aangesluit en wil baie dankie sê vir almal wat bydra tot hierdie forum. Ek en my vrou is oppad Sunshine coast toe en behoort so einde Maart begin April 2007 te land. Ons het regtig baie inligting versamel vanaf die webtuiste en dit maak die hele prosess net baie makliker. Ek hoop inderdaad daar is 'n koffieklub of twee daar sodat ons die ander mense kan ontmoet.

Groete

Leon & Carien

Link to comment
Share on other sites

Welkom Leon en Carien

lekker plek die Sunshine Coast!

Beste wense en voorspoed.

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon & Karien

Welkom voorlopig by die vriendelike Sunshine Coast. Ons is heelwat Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners hier. die plek is regtig tops. Verlede Sondag het ons 'n kort kennisgewing piekniek gereel en was 42.

Het julle kinders?

Sonskyn groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon & Karien

Welkom voorlopig by die vriendelike Sunshine Coast. Ons is heelwat Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners hier. die plek is regtig tops. Verlede Sondag het ons 'n kort kennisgewing piekniek gereel en was 42.

Het julle kinders?

Sonskyn groete

Hi Kalahari1

Nee nog geen kinders nie. Ons is nou eers so 3 jaar getroud. Dit lyk vir my of ons in die Maroochydore area gaan bly. Ken jy enigiemand van daardie area af?

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon en Carien.

Welkom en lekker vir julle. :ilikeit: Ons gaan ook Queensland toe. Weet nog nie heeltemal presies waar nie. Brisbane.GC of SC. Hoopelik teen Oktober.

Gaan julle maar solank en hou ons op hoogte van al die lekker en mooi dinge daar.

Voorspoed met al julle planne. :wacko:

Groete

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Hi Leon en Carien

Welkom by die forum en amper welkom in Austsralia.

Daar is ook baie SA'ners in Maroochydore. My seun bly ook daar en sy aanstaande skoonouers bly in Nambour so 10 km van Maroochydore af. Baie mooi dorp en baie om te sien en doen.

Sterkte

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...