Jump to content

Robbie Wessels in Perth - 16 November @ 7pm


Almost Aussie

Recommended Posts

Die bloubulle is 'n amateur rugby span wat nie die jaar in die currie beker finaal was nie. Dis die kort weergawe ;)

ps. Hul bynaam is ook bekend as die pienk koeie.

Edited by Binaryossewa
  • Like 2
Link to comment
Share on other sites

Die bloubulle is 'n amateur rugby span wat nie die jaar in die currie beker finaal was nie. Dis die kort weergawe ;)

ps. Hul bynaam is ook bekend as die pienk koeie.

Jammer , ek het vergeet daar is ondersteuners van ander ONBELANGRIKE spanne ook op die forum.. BLOUBUL jaloesie is 'n lelike siekte en hulle het nog geen "cure" daarvoor nie...

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

so is ons nou weer 'vriende'?

jou seun het n baie cool naam...

wie is die bloubulle? (LOL)

Wanneer was on dan "vyande"?

Die blou bulle is 'n span wat in drie verskillende truie speel afhangende van die naweek en geleentheid..

Blou truie , pienk truie (metro manne) of die GROEN EN GOUD!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Eish...

Wanneer was on dan "vyande"?

Die blou bulle is 'n span wat in drie verskillende truie speel afhangende van die naweek en geleentheid..

Blou truie , pienk truie (metro manne) of die GROEN EN GOUD!!!!!

Gin wonder die bokke kry so pak nie :whome:

Hello my naam is Pietie en ek lui aan bloubul jaloesie siekte. My onbelangrike span het darem in die finaal gespeel, wonder of bulle by huis op tv gekyk het of was van hulle darem by die game... ;)

Link to comment
Share on other sites

Eish...

Gin wonder die bokke kry so pak nie :whome:

Hello my naam is Pietie en ek lui aan bloubul jaloesie siekte. My onbelangrike span het darem in die finaal gespeel, wonder of bulle by huis op tv gekyk het of was van hulle darem by die game... ;)

Ek stem.., ons bokke verloor definitief agv van die swak plekke in die posisies waar sharks , stormers en ander die blou bul suiwerheid verdun het..

Edited by SA Aussie
  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Dagse aan almal,

Ons het een van Robbie Wessels en Wikus van der Merwe se shows bygewoon toe ons nog in Perth was en man wat n great show en lekker dag was dit gewees!

Groete

Et

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Ek stem.., ons bokke verloor definitief agv van die swak plekke in die posisies waar sharks , stormers en ander die blou bul suiwerheid verdun het..

Ja ou maat :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...