DeKlerks Posted July 19, 2012 Report Share Posted July 19, 2012 (edited) Secret Harbour is in Rockingham Western Australia, 60km suid van Perth. Almal is baie welkom om dienste by te woon elke Sondag oggend om 09:00 by die Secret Harbour Community Centre, Oasis Drive, Secret Harbour. Besoek www.deogloria.org.au vir verdere inligting. Vir verdere besonderhede skakel die kerk kantoor. Al die besonderhede is op die website. Al die dienste is beskikbaar in video formaat - vimeo.com/deogloriaDeo Gloria Kerk het 2 bedienings punte. Een in Leeming and ander in Secret Harbour.Daar is verskeie programme vir die kinders, jeug en volwassenes in en engels en afrikaans.Kom kuier saam na die diens met 'n lekker koppie koffie.Groete en hoop ons sien julle.Louishttp://vimeo.com/deogloria. Edited July 19, 2012 by DeKlerks Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.