Jump to content

Kreef Resep


Lynnie

Recommended Posts

Hier volg 'n baie maklike kreefresep:

1. Sit lewendige kreef op kombuistafel neer.

2. Plaas pot vol kokende water op kombuistafel langs die kreef

3. Gaan deur jou versameling CD's en speel enigiets van Jurie Els, Kurt

Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan of Juanita du Plessis

4. Kreef klim self in pot kookwater!!!!!!!!!!!!

:ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: Ps: Jammer vir die wat van die kunstenaars se musiek hou :whome:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...