Jump to content

Nog 'n newbie!


Anet

Recommended Posts

Hallo almal,

Eks splinternuut op die forum.

Ons is 'n gesin van 6 en as gevolg van dit besef ek en my man ons skuld ons 4 kinders 'n beter toekoms as wat hul vooruitsigte in SA is.

Maar nou moet jul my asb help, hier volg 'n kort opsomming en ek is bang dat daar dalk 'n moontlikheid is van emigrasie maar nog banger dat daar nie een is nie.

Verskoon asb die afrikaans, ek het hierdie briefie vinnig getik om so gou as moontlik soveel as moontlik inligting by mede forumites te probeer kry, om als te vertaal gaan nie vinnig wees nie, as ek meer tyd het belowe doen ek dit in engels.

My man het 'n 2 jaar landbou diploma wat hy in 1992/93 by 'n Nelspruit Landboukollege verwerf het.

In 1994 het hy op sitrus plase begin werk en vir 14 jaar sitrus plase bestuur met groot sukses.

'n Landbou chemikaliee maatskappy het hom genader en vir die afgelope 4 jaar is hy 'n suksesvolle landbou chemikaliee verteenwoordiger.

'n Sitrus kwekery eienaar in Australie het my man gekontak en gevra of hy nie belang sal stel om sy kwekery te bestuur in Queensland Australie.

Hy is bereid om te sponsor. Alhoewel my man nog nie 'n kwekery bestuur het nie, is een van sy kliente 'n top sitrus kwekery in Suid-Afrika en hy dra baie kennis daarvan en sal agv sy jare sitrus ondervinding geen probleem he om die kwekery te bestuur nie.

Die persoon kom in Junie maand Suid-Afrika toe om my man te sien.

Sal dit kan werk of nie, op watter visa sal hy kan gaan, indien enige?

Enige voorstelle sal opreg waardeer word.

Baie dankie

Anet

Link to comment
Share on other sites

Hi Anet - baie welkom by die "familie" op die Forum!

Ongelukkig kan ek persoonlik geen spesefieke advies oor julle situasie gee nie, maar daar sal beslis baie mense of die Forum wees wat vir julle baie goeie advies sal kan gee. Hou maar net aan met vra - iemand sal antwoord.

Sterkte met alles!

Link to comment
Share on other sites

Hi Anet

As julle 'n sponser het is dit definitief moontlik.

Julle sal heel moontlik vir 'n 457 visa aansoek doen - onthou dit is 'n werks visa en tydelik (tot 4 jaar)

Lees op die Aus immigrasie webwerf:

http://www.immi.gov.au/skills/skillselect/index/visas/subclass-457/

Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Welkom by die Forum.

Hoop jy kry gou jou antwoorde. My man het ons PR visa aansoek "bestuur" so ek weet werklik nie baie daarvan nie. Ek hanteer die "softskills" van die immigrasie.

Ek hoop werklik alles werk 100% vir julle en die kinders uit. Ek is seker dit sal!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Splinternuut Anet!

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Im here on a 457 visa

If you have a work sponsor and they sponsor you for a 457 the turn around time can be really quick, once you have been in the country for a few years they can sponsor you for permanent residence, that can then go onto citizenship, so the sponsored 457 is a good bet to get into Auz

The pros are that it is really cheap, easy and FAST to get in

The drawbacks are that if your husband looses his job before you get the permanent residence you have 28 days to leave the country

From submitting the papers we were on a plane to Auz in 3 months

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Sorry I took so long to reply, but everytime I logged in, I got a message "s.thing forbidden bla bla"....

Better late than never: thank you so much for all your answers, it put me on the right track.

Nev, 3 months!!!!!! That's scary, but bring it on, if we can only get the chance.

My husband's interview is next week, I hope and pray that this will work out.

Thanks again

Anet

Link to comment
Share on other sites

Welcome to the forum Nog 'n newbie!

Congratulations on making the tough decision to go and don't look back no matter how hard it gets and good luck with the interview.

Link to comment
Share on other sites

Hi Anet !!

Baie, baie welkom op 'n wonderlike forum !

If you're sponsored, you'll get a 457 visa, yes within 3 months. Then, from beginning 1st July, there will be a fast track to PR, meaning you won't have to live through the tension of loss of a job, or being stuck in undesirable circumstances, etc.

Welcome again and ENJOY ! Many, many people hang for 3-4 years in the air, waiting for a visa - like us !

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Ons is ook op 'n 457 - het BAIE vinnig dit gekry so julle kan spoedig al hierheen kom. Waar in Qld kom julle heen?

Baie sterkte!!!

Link to comment
Share on other sites

Welkom!

Sterkte met die onderhoud en laat weet hoe dit gegaan het. Ek is sekere jy sy al die antwoorde kry wat jy soek hier, die mense is ongelooflik en weet omtrent alles wat mens kan aan dink om te vra, die probleem is om net te weet watter vrae om te vra :)

Link to comment
Share on other sites

Wish him luck

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...