Jump to content

Enigiemand in Bloemfontein wat wil immigreer?


Recommended Posts

Ek is van Bloemfontein en wil sommer net weet of hier nog mense is van Bloem af wat wil immigreer?

Dalk kan ons gesels en kyk waar ons mekaar kan help...

Link to post
Share on other sites

Jip, bel Martin: 082 469 2377. Hy't reeds geïmmigreer, maar is tydelik in SA en sal graag kontak maak.

Link to post
Share on other sites
  • 3 months later...
  • 2 months later...

Ook in Bloem en nog net so in die begin stadium so enige hulp en advies sal great wees veral op die kwalifikasie kant van dinge en ook wie is julle agent en goed soos dit.

Link to post
Share on other sites

Hi daar

Lyk my hiers heelwat Bloem mense op pad.

Ons is ook van Bloem, my man is op pad begin Desember op 457 na Emerald, Queensland as alles goed gaan en ons volg seker so teen Junie 2013. Ai dis nog so lank........

Ons self het nie veel gedoen nie, maar baie staat gemaak op die forumiete se raad sover en agent het res gedoen, maar as daar enige vrae is, pm my. Het familie wat daar bly al van 2007.

Link to post
Share on other sites

Ag net so terloops en ek weet dis seker heel onwaarskynlik - ken enige een van julle dalk die Heymanse wat daar woon - heelwat aangetroude Heymans familielede wat in Bloem bly :blush:

Link to post
Share on other sites
HadEnoughofJuju

hey there brownrw

Welcome to the forum and good luck with the process. :ilikeit:

Link to post
Share on other sites
  • 8 months later...
  • 7 months later...

Hi!

Sien hierdie deel van die forum is baie lanklaas gebruik! Is daar enige Bloemfonteiners wat reeds daar is, tans besig is of ook oorweeg om Aus toe te trek?

Link to post
Share on other sites

Hi Liesl! Dis wonderlik om te hoor! Ons is tans besig om inligting in te samel om hopelik te kan immigreer Australie toe, maar weet nie eens waar om te begin nie!

Het julle eers werk gekry en gaan deur hulle oor? Of doen mens net aansoek vir 'n visa, knyp oe toe, gaan en soek dan daar werk?

En dis net die begin van my vrae! Hehehe

Link to post
Share on other sites

Hi Marike

Ons aansoek is in vir SC188 visa. Dit behels dat ons 'n besigheid moet koop of vestig in Australi├ź. Ons het WA state sponsorship gekry, so sal in of om Perth vestig.

Ons sou graag met 'n werk op 'n PR visa wou oor gaan, maar het nie die regte kwalifikasies nie. Wat doen julle?

Link to post
Share on other sites

Oh genade, ek het geen idee eens wat 'n WA State Sponsorship is nie.

Ek is 'n geoloog, maar doen tans Omgewingsbestuur (ook besig met my MSc in Omgewingsbestuur) en my ou is 'n prokureur. Ek weet prokureurs is moeilik om in ander lande te praktiseer behalwe as hulle daai eksamens afle om in die Commonwealth Lande te kan praktiseer. Maar ek weet nie van my kwalifikasies nie.

So dit blyk daar is verskeie maniere hoe mens daar kan kom?

Link to post
Share on other sites
Bronwyn&Co

Oh genade, ek het geen idee eens wat 'n WA State Sponsorship is nie.

Ek is 'n geoloog, maar doen tans Omgewingsbestuur (ook besig met my MSc in Omgewingsbestuur) en my ou is 'n prokureur. Ek weet prokureurs is moeilik om in ander lande te praktiseer behalwe as hulle daai eksamens afle om in die Commonwealth Lande te kan praktiseer. Maar ek weet nie van my kwalifikasies nie.

So dit blyk daar is verskeie maniere hoe mens daar kan kom?

MdP let me introduce you to your new best friend:-

http://www.immi.gov.au/Pages/Welcome.aspx

A good place to start is to gather passports and unabridged birth and marriage certificates for everyone in the family, as that can take some time.

Good luck! Bronwyn

Link to post
Share on other sites
  • 2 months later...
brownrw

Hi julle.

Ons was baie sterk op dreef om te gaan, maar toe verander ons situasie.

Ons het pas weer begin met die proses. Die beste plek om te begin is regtig by paspoorte en "unabridged" geboorte sertifikate, ons het amper 'n jaar vir ons meisiekind s'n gewag.

Lekker dag!

Link to post
Share on other sites
  • 1 year later...

Hi Julle

Ons is is ook ou Bloemfonteiners, tot Feb 2007

Daarna NZ en as als uitwerk oppad na AU WA 2015

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...