Jump to content

Jannie...


Lynnie

Recommended Posts

Jannie kom een oggend baie opgewonde by die skool aan. Eerste periode vra juffrou wat is fout?

"Juffrou, ons hondjie het laas nag 6 kleintjies gekry en hulle almal skree vir die stormers."

2 maande later kom die skool inspekteur kuier en vra die kinders so 'n paar vrae. Toe hy vra wie het troetel diere, is Jannie se hand eerste op:

"Meneer, ons hond het nou die dag 6 kleintjies gehad en hulle almal skree vir die Bulls"

"Maar Jannie," se juffrou, "nou die dag het hulle almal vir die Stormers geskree?"

"Ja juffrou," antwoord Jannie, "maar juffrou moet onthou hulle oogies het in die tussentyd oop gegaan."

:ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...