Jump to content

Splinter Nuut!


Corne Mostert

Recommended Posts

Hallo Forumers

Ek en my man Danie het in Februarie finaal die besluit geneem om te pak!

Danie het aansoek gedoen vir n interne skuif in sy maatskappy en moet 1 Augustus begin in Perth!!

Geboorte sertifikate, trou sertifikaat, Huis verkoop, motors verkoop ens ens ens!!!!!!!!!!!!! Help!!!!!

Ons het 2 seuns, Devon amepr 17 en Tristan 7.

Ek toer nou al vir so rukkie op die forum en vind dit uiters helpvol!!

Ek gaan seker baie vrae he in die maande wat voorle.

Baie dankie vir al die hulp so ver en die bydraes wat almal lewer.

Link to comment
Share on other sites

Hello Corne,

Baie welkom en hoop alles gaan goed met die trek en al die reelings wat daarmeer saam gaan!

Sterkte!!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Corne

Ook brand new en nog in SA. Probeer nou die wiele aan die rol kry. Voorspoed vir julle ook!!

Link to comment
Share on other sites

Baie welkom! Hierdie is die regte plek om te wees vir hulp en ondersteuning!! Die mense op die forum is ALMAL great en help graag waar hulle kan! Vra soveel moontlik, jy sal beslis antwoorde kry!!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Corne.

Soos Mella sê, jy kan baie hier leer. Ek het alles wat ek moes doen, hier geleer en uitgevind. Die mense op die forum verstaan immigrasie :ilikeit:

Sterkte met als wat voorlê

Groete

G

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...