Jump to content

Soek Werk In Wa Mining.


legrange

Recommended Posts

Ek het my Suid-Afrikaanse kwalifikaasie as Passer en Draaier.

Ek het geen ondervinding in die myn bedryf nie. Het as plaas bestuurder gewerk.

Ek het my PR Visa en bly tans naby Albany.

Ek het 'n white card, loader ticket en Worksafe at heights ticket. en HR

Ek soek aanlyn (Waar almal sê ek moet soek) maar ek dink my ondervinding tel teen my. Op die oomlik werk ek as 'n diesel mechanic, maar het nie kwalifikasie as mechanic nie.

Kan iemand my in die regte rigting help asb.

Cornelis

Link to comment
Share on other sites

Ek het my Suid-Afrikaanse kwalifikaasie as Passer en Draaier. Ek het geen ondervinding in die myn bedryf nie. Het as plaas bestuurder gewerk. Ek het my PR Visa en bly tans naby Albany. Ek het 'n white card, loader ticket en Worksafe at heights ticket. en HR Ek soek aanlyn (Waar almal sê ek moet soek) maar ek dink my ondervinding tel teen my. Op die oomlik werk ek as 'n diesel mechanic, maar het nie kwalifikasie as mechanic nie. Kan iemand my in die regte rigting help asb. Cornelis

Boerseun

Ek is nog hier in SA.

Selfs hier is dit moeilik om werk te kry by die myne as jy nie iemand ken nie.

Dalk al probeer om ander trade in te kom en dan deur dit kan jy hulle vertel wat jy het en dit dan verder vat?

Net 'n gedagte.

Ek help graag waar ek kan.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...