Jump to content

Moving From Sa To Brisabe


Marichelle Mader

Recommended Posts

Hi Everyone!!! We are just starting the process, very exited!! All We know is that my husband will be placed in Brisbane, not sure exactly where in Brisbane, we have two small children aged 15 months and almost 5 :)

We are VERY afrikaans, and Im a bit worried about my eldest adapting and making friends in English..

Any good areas to look out ? Childcare, schools ??

Thx!!

Link to comment
Share on other sites

Ons het ook onlangs die proses begin en is klaar gedaan ;) . Ons hoop om dalk in Brisbane op te einding. As ek kan raad gee oor die Engelse ding, maak so gou as moontlik Engelssprekende vriende - hulle moet kinders van dieselfde ouderdom as joune hê - (en kuier baie) of stel jou kind aan Engelse kinders bloot. (skool is `n uitstekende plek, of sluit aan by een of ander buitemuurse aktiwiteit waar Engelssprekende kinders ook betrokke is). Jou kind sal jou verbaas met hoe vinning hy/sy Engels optel!!

Link to comment
Share on other sites

Hi,

My son started prep this year, there are at least 2 Afrikaans kids in the class next door to his, and this is from only hearing the moms speaking to the kids.

In his previous kindy there were also a couple of Afrikaans speaking families, one little boy who couldn't speak a word of English when he arrived, kids adapt quickly and pick up languages much quicker than us.

Dont worry about, in the scheme of things its not a huge obstacle and once you are settled in it's just a matter of time before he's speaking English and making friends. The funny thing is your son will end up with a very Aussie accent probably, much more so then English speaking South African kids :)

That said if get him familiar with as much English as possible to make the transition smoother.

Link to comment
Share on other sites

Thx!!! :ilikeit: Ek is soo opgewonde.... hierdie gewag om te hoor maak my MAL!!! :glare:

Link to comment
Share on other sites

Dis 'n baie groot besluit om te neem, maar deur en deur die moeite werd!! Ons is nou presies 5 weke hier in Brisbane en dit is heerlik! Die mense is baie hulpvaardig! Almal die Australianers en die Saffers! Moenie bekommerd wees oor die kinders nie! Hoe kleiner is hoe beter is dit en hoe maklike pas hulle aan. My 2 seuns is 7 en 13. My 13 jarige is redelik aangepas. Ons sukkel met die kleinste 1 om aan die spelling gewoond te raak. Hy praat baie goed Engels, maar wil nog in Afrikaans spel as hy skryf en dit werk nie te lekker nie!! Maar hy het al baie verbeter vandat ons hier gekom het. Praat maar net gereeld met die kinders Engels. Baie sterkte! Julle sal dit baie geniet!

Link to comment
Share on other sites

where is brisabe ? :)

Guess somewhere south of "Brisdude"

Link to comment
Share on other sites

Hi Marichelle

Ons is al 6 jaar in Brisbane en lekker ingesettle. Het 2 kinders (20 en amper 10) en dit was vir ons ook ietwat van 'n bekommernis en vandag praat die jongste eintlik nie eers meer Afrikaans nie!!!! Sy was 3.5 jaar toe ons hier geland het en het omtrent alles via osmose aangeleer. Selfs ons oudste seun het nie enige taal probleme gehad nie en hy was amper 14. Hy het wel nog 'n Suid-Afrikaanse aksent, terwyl nie jongste een 'n opperse Aussie is :) .

'n Goeie skool wat ek kan aanbeveel (sal altyd ewig dankbaar wees teenoor die persoon wat ons verwys het) is Citipointe Christian College in Carindale - www.brisbane.coc.edu.au. Van Prep tot Jaar 12 en daar is heelwat Suid-Afrikaners in die skool (leerlinge sowel as onderwysers). My dogter is in Gr 5 en is mal oor skool en sy is sedert Prep al daar. My seun het Gr 12 daar klaar gemaak en was net so erg oor die skool. Daar is baie begrip vir immigrante en die challenges wat ons deurmaak - hulle het ook nogals heelwat Asians in die skool wat geimmigreer het, so dit maak dinge makliker (en draagliker).

Sterkte met alles. Kom julle op 'n sponsorship oor en wat doen jou man?

Groete

Happy in Brisbane

Link to comment
Share on other sites

hahaha!!! :blush: spelfout!! sorry!! :blush: Dankie julle!! Ons kom oor met 457 visa, sponsorship, my man is 'n software developer, IT

Baie dankie julle!!! Ek laat weet sodra ek nog nuus kry!! xx

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...