Jump to content

Anyone Living In Ipswich / Bundamba Area?


wayneandjacky

Recommended Posts

We recently immigrated to oz and are living in Bundamba, wanted to know if any other South Africans in the area??

Link to comment
Share on other sites

  • 1 year later...

Hi

We live in Barellan Point, just past Karalee. About 5km outside of Ipswich towards Mount Crosby. We immigrated in Feb this year and are from Cape Town.

Let me know whether you guys want to get together.

Regards,

Lauren

Link to comment
Share on other sites

Hi,

I'm from stellenbosch and also in the process to move - looking like sunshine coast. How is it living there? Weather-like and people? It is sooo difficult to decide where to stay from SA. Any advice welcome

Link to comment
Share on other sites

Hi Annelize

Ek sien jy is Afrikaans en kom van Stellenbosch. Baie van my familie woon nou nog op Stellenbosch. Die 'Gold Coast' voel vir ons baie soos Durban of Umhlanga. Daar is baie 'high risers', maar dit het nogsteeds 'n baie 'chilled feeling' . Ek dink dat dit nogal moeilik sal wees om 'n werk daar te kry. Die Gold Coast bestaan uit klomp klein dorpies almal by die see. Ons was al 2 keer daar op 'n mini vakansie en het dit baie geniet.

Baie Ozzies sal vir jou se dat die Gold Coast 'n slegte plek is met 'gangs' en dwelms. Dit kry 'n mens maar ooral in die wereld. Ons het nie bedryg gevoel nie. Daar is baie toeriste wat heel jaar lank daar is, maar dit help om 'n 'relaxed' atmosfeer te behou. Ons is nog nie lank genoeg hier om vir jou meer advies daar omtrent te gee nie. Huurpryse behoort goedkoper daar te wees as in die stad, Brisbane.

Ons woon naby Ipswich. Ipswich het nie die beste' reputation' nie. Daar is heelwat mense wat op die 'Dole' of "UIF' woon. So hulle is van 'n laerklas, maar dit affekteer nie vir ons nie, want ons 'socialise' nie met hulle nie. Ipswich is die volgende groot stad, na Brisbane. Dit is heeltemal 'self-sufficient' en het dus al sy eie dienste. Maar dit gese, is die 'public transportation' nie so goed nie, soos ander woonbuurte wat nog onder die 'Brisbane' distrik val nie.

Daar is fantastiese woonbuurte net so 8km buitekant Brisbane aan die Suide: Chapel Hill, Kenmore, Brookfield en dan 'n klein bietjie verder weg is daar Moggill, Bellbowrie, Anstead. Al hierdie plekke is pragtig groen en sal jou onmiddelik tuis laat voel want daar is net so baie natuurskoonheid soos Stellenbosch. Daar is baie busse en treine wat gereeld na die stad toe gaan.

Dit hang af van hoeveel mense julle is en waarvoor julle soek. Meeste 3 slaapkamer huise het net 1 badkamer. Ons wou in 'n 4 slaapkamer, 2 badkamer huis woon met 'n groot groen grasperk en nie op ons bure nie. Dit was te duur om naby die stad te woon. Waar ons tans woon, Barellan Point, is daar baie 'Klein Hoewe' of 'acreages' met perde. Dit laat ons voel asof ons ook op 'n klein hoewe woon, maar sonder die verandwoordelikheid van al die diere. Ons woon op die Bremer rivier, het 'n park net 3 huise van ons af met BBQ fasilitiete, piekniek area en groot speelparkie en ken ons bure aan albei kante. Ons het ook 'n groot groen grasperk en het klomp pappegaaie (Rainbow Lorikeets, Pink Cokatoos, white cockatoos) wat elke dag by ons kom eet.

Ipswich het klomp woonbuurte net buite die stad, waarvan sekere areas beter is as ander, maar dit lyk asof meeste van die huise baie op mekaar is.

Ek dink dat die beste sal wees dat jy rondry en vir jouself sien. Daar is klomp mooi woonbuurte naby Brisbane en ook in die noordelike stede van Brisbane. Ek is sekere dat jy gelukkig sal wees in meeste van die buurte in en om Brisbane. Ons moes net tot 'n punt kom want hotelverblyf is vrekduur en daarom omdat ons net in die Suide was, het ons besluit om aan die kant te woon.

Die weer kan baie 'humid' wees en daarom is 'air-con' 'n vereiste. Jy moet ook seker maak dat die plek nie op die 'floodline' is nie. Baie huise was gevloed in die 2011 vloede'. Ons gaan nog in die winter in gaan en was gese dat dit redelik koud kan word, tot so 0 grade celsius in die aande.

Mense hanteer ons glad nie anders nie, al staa nons uit met ons aksent. Daar is soveel nasionaliteite hier, dat mense nie onmiddelik dink dat jy 'n toeris is nie. Ons was al gese dat ons snaaks klink, en ek en my man praat albei met 'n Engelse aksent. Ons het ons voete gevind toe ons by 'n kerk aangesluit het. Die dominee het ons onmiddelik oor genooi vir ete en ons was al op 'n piekniek saam met ander gemeente lede. So as jy moeite doen en 'out of your comfort zone' sal kom, dan behoort die aanpassing makliker te wees.

Dit gese, is ons maar net hier sedert Februarie, so daar is nog baie dinge wat voorle. Laat weet as ek kan help met iets.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Dankie vir al die inligting - dit gaan verseker baie help.

Link to comment
Share on other sites

Well, we live in Sumner. Not far away from Bundamba and not far away from Mt. Crosby either. Lived in Kenmore for the last 2 years. I agree with Laurenc. Pretty much spot on.

Would be happy to meet up with anyone close by.

Edited by ShaunGibbs
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...