Jump to content

Afrikaanse Kerkdienste


oppad2011

Recommended Posts

Hallo Almal

Ek is 'n Suid-Afrikaanse predikant wat ONLANGS hier in die Suide van Adelaide aangekom het. Wil graag 'n Afrikaanse diens 1 Sondag per maand hou. As daar enige belangstellendes is in die Aldinga, Wallanga, Mclarren Vale, Seaford omgewing is, laat my weet.

Ek is bereid om ook na enige ander plekke te kyk hier in die Suide.

Gerhard Kock

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hello Gerhard,

Loer graag 'n bietjie na www.facebook.com/hccrc

Ek dink ons moet beslis op 'n stadium in kontak kom! Ons leraar is Wynand vd Berg, en ons het 'n hele paar lidmate wat in die Aldinga omgewing woon. Dit sal bv. ook baie lekker wees om so af en toe 'n diens van 'n ander predikant te hoor. Voorts is jy ook meer as hartlik welkom by ons te kom kuier!

Groete,

David (0423 478 702) (david.dehaaij@gmail.com)

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...