Jump to content

Rugby


Lynnie

Recommended Posts

Twee seuntjies speel krieket in n parkie in Pretoria, toe die een deur n Rotweiler aangeval word. Die maaitjie dink vinnig vat sy bat wikkel dit by die hond se nekband in draai en breek die hond se nek sodat hy kan ophou. ‘n Joernalis wat verby stap, kom nader en wil ‘n onderhoud met die seuns voer.

Hy begin “Jong BLOU BUL ondersteuner red vriend se lewe uit bek van vreeslike dier”. “Die seuntjie se: “Maar ek is nie n BLOU BUL nie”.

Die joernalis vra omverskoning en se hy het aangeneem oor hulle in Pretoria is. Hy begin weer skryf. “LEEUS fan red vriend van vreesaanjaende aanval”. Weer se die seun: “Ek is nie n LEEU ondersteuner nie.”

Die joernalis vra:” Nou watter span skreeu jy voor?” Ek's ‘n WP ondersteuner se hy.

Die joernalis draai die blaai om en skryf: “KLEIN K*K VAN KAAPSTAD VERMOOR FAMILIE-TROETELDIER KOELBLOEDIG!!!!"

:ilikeit::lol::D

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...