Jump to content

Bunbury


frieds

Recommended Posts

Hey hey

Ek is freda (23) van Pretoria Suid-Afrika ... dit voel sommer net snaaks om die post te plaas in afrikaans... ek het middel desember hier in Australie aangekom.. bly by my pa in Dalyellup, Bunbury, WA. :unsure:

Ek voel nog baie vreemd hier... my pa werk, en ek soek werk.. in the mean time swot ek vir 'n "band 8 score" met IELTS sodat ek kan registreer as 'n onderwyser... :rolleyes: Terwyl ek vir die lang proses wag moet ek seker iets met myself doen as om net voor die tv te sit... want dit raak rerag vervelig... :yawn: en ek voel erg alleen :cry: hehe :blush:

Is daar dalk enige iemand wat my solank raad kan gee? of in die omgewing is...? of darm net om bietjie te gesels? :magic:

(ek moet nog my lisensie doen... ry nog op 'n internationale permit rond) :blush: soo daar is nog dinge wat ek moet doen... maar my pa se ek moet eers my IELTS klaarmaak dan die lisensie aanpak... :mellow:

Link to comment
Share on other sites

Welcome i believe Bunbury is beautiful

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...