Jump to content

Blond Alweer!


Lynnie

Recommended Posts

Die Blond storm by die Biblioteek in en baklei met die Ontvangsdame:

" Die boek is SWAK!!!! Daar is te veel karakters en GEEN storielyn nie!! "

Die Ontvangsdame antwoord:

" O, jy's die poephol wat ons telefoonboek gevat het!! "

:ilikeit::lol::D:P

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...