Jump to content

Australia Hier Kom Ons!

germarlou

Recommended Posts

Hi aan almal op die forum!

Ons is Gerhard, Marelize & baba Nowell Lourens van Brits Noordwes! Ons is uiteindelik oppad AUS toe! Na baie wik en weeg en docs bymekaar maak al vanaf 2008 het ons nou die besluit gemaak om Migrate2oz aan te stel as ons official agent, sodat ons so gou as moontlik kan padgee uit die land. Ons is baie opgewonde om 'n nuwe begin te maak en die beste moontlike toekoms vir klein Nowell te kan bied. Ons is oppad Perth toe, enige raad & inligting, boobytraps ens. is baie welkom. Raad oor die Elektriese Vetassess sal net so baie waardeur word! Ons mik om 1ste Sept op die vliegtuig te klim. KAN NIE WAG NIE!!!

Het darem vir Hestie(ook op die Forum) in Kalgoorlie wat ons ook bystaan, dankie vir haar en die forum!

sien uit na lekker gesprekke! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Baie goeie besluit :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: .

Ons is ook al besig om moontlikhede te soek vanaf 2008, en is nou op die finale stage en gaan die einde van die maand vlieg . My man is ook vanaf Brits.

Sterkte met julle groot stap, ek is seker julle gaan baie gelukkig wees.

Link to comment
Share on other sites

Hi Daar,

Dis die beste besluit wat julle kan maak - hier is al meer Suid Afrikaners in Perth as in Pretoria...

Welkom en sterkte ons wag vir julle hier!

Link to comment
Share on other sites

BAIE WELKOM!!!!!!!!!!!!!

Dit is 'n groot besluit, maar VERSEKER die moeite werd!!! Ons was nog nie een oomblik spyt nie :ilikeit:

Baie sterkte met die pad wat voorle :D

Link to comment
Share on other sites

Sterkte met die proses. Jy sal baie antwoorde op hierdie forum kry.

Gaan julle SS aansoek doen?

Link to comment
Share on other sites

Hi dankie vir al die ondersteuning!!

Dis cool om te weet daar is mense waarmee ons sal kan op hook wanneer ons in Perth land! Die wat nog oppad is - julle lucky fishies!!! :ilikeit: Ons gaan aansoek doen vir 'n independant skilled visas - perminent residence. Kan regtig nie meer wag nie en is seriously opgewonde!!! :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle!

Ek en my vroutjie het okt. 2008 Perth toe gekom.

Elke dag se ons dankie dat ons hier kan wees.

Het julle al 'n idee waar julle gaan bly hier?

Laat weet maar as ons kan help op enige manier,

ons het al baie geleer vandat ons hier is.

Groete en sterkte!

Hi!

Ons het nog nie besluit op 'n spesifieke area nie, ons moet nog navorsing doen daaroor. Sal seker afhang waar in Perth my man werk kan kry. Hy's 'n elektrisien, so dit kan basies enige plek wees. So lank ons net in Aus kan kom, is ons happy! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi dankie vir al die ondersteuning!!

Dis cool om te weet daar is mense waarmee ons sal kan op hook wanneer ons in Perth land! Die wat nog oppad is - julle lucky fishies!!! :ilikeit: Ons gaan aansoek doen vir 'n independant skilled visas - perminent residence. Kan regtig nie meer wag nie en is seriously opgewonde!!! :lol:

Watter PR visa wil julle he? 175 of 176SS?

Link to comment
Share on other sites

Hi!

Ons het nog nie besluit op 'n spesifieke area nie, ons moet nog navorsing doen daaroor. Sal seker afhang waar in Perth my man werk kan kry. Hy's 'n elektrisien, so dit kan basies enige plek wees. So lank ons net in Aus kan kom, is ons happy! :ilikeit:

Hallo daar,

Ja dis waar, toe ons hier aangeland het, het ons geen idee gehad van waar ons moes bly nie.

In die begin het ons tydelike akkomodasie suid van Perth gehad, teen $110 per aand vir die eerste maand.

Daarna het ons 'n huurhuis gekry vir $300 per week.

Ons wou nog altyd naby die see gebly het,

nou bly ons 1km van die see af in ons eie huis, iets wat nie moontlik sou wees in sa. nie.

Noord van Perth is nogal baie saffers, veral Joondalup, Mindarie, Quinns Rocks(waar ons is), Jindalee en Butler

Verder uit die stad uit raak die huise goedkoper, Saffers is mos nie bang om 30km werk toe te ry nie, en die verkeer

hier is 'n breeze in vergelyking met SA.

Sterkte met al julle reelings en voel vry om op ons knoppie te druk met vrae!

Groete

dankie vir die raad, ons sal beslis op jou knoppie druk. :D

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...