Jump to content

Dominee


Lynnie

Recommended Posts

Dominee besoek Israel en kom op skare af.

"Wat gaan hier aan?" vra hy.

"Nee", sê een ou, "hier kom nou-nou 'n trop kamele met kaal meisies op verby."

"O", sê die dominee, "Dan wag ek maar - ek het nog nooit 'n regte kameel gesien nie.."

:ilikeit::D:lol:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...