Jump to content

Toe Raak Ons Dors In Perth!


homebru

Recommended Posts

Hallo almal,

Hiers 2 plekke in die Noorde van Perth waar 'n ou brannes en coke met eish!

kan drink - 1 Sovereigns

Joondalup dr.

Hulle sit net langs die cinema as jy van Shenton dr. se kant kom.

O Ja daars 'n Suid Afrikaanse shop net agter Bob Jane T- Marts

ook net van Joondalup dr. af oorkant die Mall, hulle het altyd goeie

aantal voorraad van alles.

- 2 CornerStone Ale House

Jindalee dr.

Brighton Beach.

Cheers vir eers!

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...