Jump to content

Ons 1e Trippie Terug...


Lynnie

Recommended Posts

Hi Almal,

Ons het sopas terug gekom van ons eerste besoek aan SA na 10 maande in Oz.

Eerstens - Jetlag SUCKS!!!!!!!!!!!!! Kry Jetlag pille....

Ons vlug terug SA toe was aaklig aangesien ons heeltyd daglig gehad het - gelukkig was die kids nog altyd soet en rustig op 'n vliegtuig :ilikeit:

Met ons aankoms daar was ons tasse nie op die vlug nie (ons konneksie was vertraag), toe ons dit eindelik kry na 2 dae was die slotte gebreek en die kersgeskenke wat ek hier opgemaak het oopgeskeur en goed gesteel - WELCOME BACK TO SA :ph34r: Jy mag nie eens meer pepper spray saam met jou dra nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit is nou illegal!!!!!!!!!!!!!!!

Ons was net vir 2 weke in SA - maar dit was een gejaag na die ander... om by almal uit te kom en ten minste ELKE dag by die kids se ouma en oupa uit te kom en die dokters besoeke vir al die voorskrifte en tandarts en pediater... dankie tog ons kan nou weer rus! Ons tuiste in SA was besonders loud in die sin van honde wat ELKE nag HEEL nag blaf - ek wou nie vir hulle skree om te gaan le nie, want nou-nou is daar rerig elemente... En al die hordes sleutels, terrlidoors, alarms, noodknoppies, 2 rigting radios, rape gates ens..... Wat 'n schlep!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit vat jou ten minste 10 min om uit en in die huis te kom!!!!

Dit is VERSKRIKLIK ontstellend en hartseer hoe dinge agteruitgegaan het in ons SA omgewing na slegs 10 maande se afwesigheid... dit is erger vervuil, spanning loop hoogdraad, die elemente le op elke hoek en staan by elke robot. Maar daar was ook die hartseer om in die bekende te wees - Pretoria is mooi op plekke. Dit was SO lekker om al die familie, vriende te sien en ook wel die landskap en bekende omgewings en ruimtes waar ons vroeer geleef het. Ons mis ons familie daar en natuurlik LOFTUS!!! Wou daar gaan kamp het maar hulle het nee gese :blink:

Moet eerlik wees - Quantas sal ek NIE aanbeveel nie, op ons vlug SA toe en terug was die personeel aan boord soms baie ongeskik en geirriteerd met ons. En ons het kersdag teruggevlieg - die kos was HONDSLEG :cry: Nee - wag - ek dink hondekos is lekkerder... Ek sit nou nog met omgekrapte maag en naarheid vd krismis ete - hulle het info aan boord wat jou inlig dat 1 uit 4 mense siek word agv die kieme aan boord agv die mense, NEE - dit is eintlik agv die kos!! Jammer - ek is net eerlik....

Met ons terugkoms was daar geen probleme nie - ons is smoothly deur customs - met ons nuwe Biltong Maker :D:ilikeit: Ons het alles declare - dit is die geheim dink ek - dan het hulle nie probleme nie... as jy nie seker is oor iets nie - DECLARE en vra hulle...

Hierdie besoek het net weereens bevestig hoekom ons uit SA is... Dit is HEERLIK om terug te wees :lol::D:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Wil net ook byvoeg dat dinge VERSRIKLIK duur geword het in SA... ek wou tasse vol klere vir die kids koop in SA - 10 maande terug hetr ek R14 by Ackermans, R19 by Woolies betaal vir hempde vir hulle... NOU is dit minimym R40 per hemp!!!!!!!!!!! En dit by Ackermans!!! ALMAL kla oor die duur vleis, veral skaap....

Weereens - dit is HEERLIK om terug te wees :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Wil net ook byvoeg dat dinge VERSRIKLIK duur geword het in SA... ek wou tasse vol klere vir die kids koop in SA - 10 maande terug hetr ek R14 by Ackermans, R19 by Woolies betaal vir hempde vir hulle... NOU is dit minimym R40 per hemp!!!!!!!!!!! En dit by Ackermans!!! ALMAL kla oor die duur vleis, veral skaap....

Weereens - dit is HEERLIK om terug te wees :ilikeit:

WELKOM TERUG!!!!

Ek is bly om te hoor dit is lekker om terug te wees :ilikeit:

Ek is jammer om te lees oor die geskenke, maak 'n mens lekker vies veral as jy soveel moeite gedoen het om dit te gaan koop en toe te draai spesiaal vir jou familie :(

Ek het so aan julle gedink en ja die honde wat die hele aand so huil mis ek ook glad nie. Nou moet jy hard werk om eerder die familie die kant te kry vir die volgende kuiertjie :)

Klink vir my soos die Suid-Afrika wat ons 'n paar maande gelede daar agter gelaat het...kan nie sien dat ons ooit weer so kan lewe nie!!

Biltonmaker, nou het jy my jaloers!!!!

Bly julle is veilig terug!! Sterkte met die jetlag, nooit lekker nie!

Link to comment
Share on other sites

Haha, I like how you refer to them as "the elements". Very PC :)

Also... To the poster above me, I think she was saying that it was lekker to be back home in Australia...

Link to comment
Share on other sites

Haha, I like how you refer to them as "the elements". Very PC :)

Also... To the poster above me, I think she was saying that it was lekker to be back home in Australia...

Yes, you understood her correctly. Brisbane is a great place to live :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 9 months later...

Jislaaik Lynnie, ek is nog nie eers weg nie en ek kan alklaar nie meer wag om terug te wees by my huis nie.

Ons vlieg einde November vir 5 weke vakansie. Ons familie oral - Pta, Jhb en Cpt - so ja ons gaan heeltyd uit tasse lewe.

Ek nou baie bang om al my geskenke saam te vat. Het so oor die maande al begin koop en een tas vol.

Maar ja, ek sien uit om die familie te sien maar kan nie wag om terug te kom nie.

Sal julle laat weet van ons ondervinding as ons terug is.

Link to comment
Share on other sites

o ja, dit gaan ons eerste keer terug wees in Suid Afrika in 4 jaar - so ek dink dit gaan nogals erg wees!

Link to comment
Share on other sites

Culture shock. Julle sal wonder hoe julle dit ooit gehou het. ;)

Edited by OubaasDik
Link to comment
Share on other sites

Ons gaan oor 2 weke weer terug vir 'n besoek... dit is SO bitter-soet - kan nie wag om die familie/pelle en LOFTUS te sien nie, maar ook skrikkerig en senuweeagtig ...

Link to comment
Share on other sites

Sal dit help om al die geskenke as handbagasie te vat ?

Link to comment
Share on other sites

Dit was baie geskenke in Dec... hierdie keer is dit darem minder - sal maar probeer om alles in die hand baggasie te laai.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...