Jump to content

Die Kaartjie En Die Trein


Reinhardt & Christa

Recommended Posts

(For my English friends, I have also posted a translated version of my blog at The card and the train)

"Is jy OK?" vra die bekommerde antie langs wie ek neer geval het op die trein. Ek moes seker erg gelyk het want reël nommer een op die trein is jy praat nie met vreemdes nie. Klaarblyklik het sy nie kans gesien dat ek op die bankie langs haar inmekaar sak nie, so sy vra liewer. Ek het soos ‘n nat rot daar gaan sit, vooroor gebukkend en gehyg na asem. Vanaand sou die laaste Parent/Teacher Interview wees vir die jaar, hierdie keer vir Nadia wat klaar maak met haar Prep jaar en graad een toe skuif. Ek móés dus betyds wees, geen verskonings word aanvaar nie. Normaalweg vind ek dit relatief maklik om by sulke afsprakies te hou en hierdie keer sou geensins anders wees nie, was dit nie vir my huweliksherdenking wat binnekort gevier sou word nie. Laat ek verduidelik...

(Gaan loer gerus in by Die kaartjie en die trein om verder te lees.)

Link to comment
Share on other sites

Aaaah, baie mooi geskryf, dankie !! Vroulief het sekerlik 'n hele paar punte in jou boekie aangeteken !! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

I read the English version, I am sure that your wife loved the thought and care and stress that went into this wonderful evenning.

Well written thank you for sharing.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...