Jump to content

Hoenners


Lynnie

Recommended Posts

Elke oggend betree die trotse hoenderhaan die hoenderhok. Saggies soen hy nege van tien henne. Maar van die tiende hoenderhen pluk hy 'n veer. So gaan dit aan van dag tot dag.... die nege gesoende hoenders is bly, en die tiende hoender dra die pyn geduldig.

Maar op die 14de dag het die hoenderhen nou genoeg van hierdie prosedure gehad en sy skree vir die haan: "Jy kom elke oggend breëbors hier ingestap en soen al die nege ander henne.

Maar by my pluk jy 'n veer! Wat's jou plan??“

Die haan fluister in haar oor:

“Vir jou wil ek kaalgat sien Skattie!“

:ilikeit::lol::rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...